Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivia's Secret

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Belinda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

This is one of the few places that looks exactly like the photos. Olivia's Secret is certainly one of the most beautiful places we have ever stayed. Our 30th wedding anniversary was definitely a highlight as guests. We were entertained by the Samango monkeys that came just close enough for us to see them, and the birds were magnificent. Everything was communicated so well, and her team were fantastic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Thanks for the lovely review.

Charmaine R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Breathtaking. From the moment we arrived, we were enveloped in the tranquility and serenity that Olivea's Secret offers amidst the stunning forest surroundings. Every aspect of our stay, from the cozy accommodations to the breathtaking natural beauty, provided the perfect escape to recharge our spirits. Thank you for creating such a wonderful atmosphere that allowed us to relax and unwind. We left feeling rejuvenated and inspired, and we cannot wait to return for another stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Charmaine, thank you for the lovely review!

Pieter D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Perfect couples retreat. It was an amazing few days. Great location. The house was perfect. Big and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Thank you for the lovely review!

Monica S
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Voedsel vir die siel. Pragtig, privaat en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Private cottage met asemrowende natuur uitsig, 5 sterre. Baie mooi, rustige omgewing om weer die siel by te vul. Seker weer 'n plek om na toe terug te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Die uitsig was asemrowend en ons het die splashpool baie geniet. Olivia's Secret is idillies. Kom vir seker terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Awie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Absolutely beautiful and relaxing. It was an absolutely beautiful stay, definitely one to return to in the future! Peaceful, private setting in a beautiful cottage. Also helped us out when our car's battery had died, which just adds to the wonderful experience!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Thanks Awie, we enjoyed having you to stay!

Angela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

A little patch of heaven! We stayed at Olivia's for two nights, en route to the Kruger. This is a gem, nestled in the heart of the Magoebaskloof. There is a stretch of dirt road to the cabin but we were able to climb it out easily with our Rav, pulling a Town & Country trailer (rooftop tent and all). The unit itself offers more than enough and is decorated beautifully. You are welcomed with a huge pot of garden-picked flowers and massive wood frame windows, offering a sense of indoor outdoor living. It's tranquil and neat with a vast variety of fauna & flora around the unit! Thank you for making this an effortless and unique experience. Be sure to see us again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
Thanks for the review, Angela. I am pleased you didn't find the road too much of a challenge!

Hennie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Rus en vrede vir die siel, beslis die moeite werd! Olivia's Secret is 'n fantastiese verblyf opsie. Dit is baie amper 'n 10 uit 10. Sal dit beslis weer besoek en aanbeveel. Wat die verblyf self betref, is die plek op 'n baie goeie ligging, rus vir die siel. Die eenheid beskik oor alles wat nodig is, maar die bed is wel nie op standaard vir gaste verblyf nie. Ons het die natuur geniet en die pad daarheen het nie persoonlik gepla nie, maar ek dink wel dit sal goed wees om gaste vooraf in te lig van die grondpad en toestand wat nie in almal se idee van pret val nie .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niël G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

Sprokiesmooi. Ons het baie lekker gebly by die eenheid. Die eenheid is baie privaat in die bos van Magoebaskloof. Die eenheid is bekombaar met 'n klein 2x4, selfs in ligte reën weer, maar dit is 'n twee spoor grondpad met 'n steil helling aan een kant, so ry versigtig. Die eenheid was baie netjies en is goed toegerus met skottelgoedmasjien, stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Daar is ook braaigeriewe. Die area het ook samango ape wat party oggende in die bome naby die eenheid kom kuier het, en ons het 'n boomslang op een van die stap paadjies gesien.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Elspeth
Olivia's Secret
I am pleased that you enjoyed your stay, but sorry you found the road a bit of a challenge.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d3b41e7e1c40f9d4a6e4669153f8eed81feb47489604bc34caadbf5cfd0334481e4d6880a709fc3ffdb4255fddd8f63ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 A47 Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878085223904 30.010158214817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang