Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olivia's Secret

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olivia's Secret is 'n romantiese kothuis wat tussen die boomtoppe in Magoebaskloof skuil en 'n asemrowende uitsig oor die groen woud en op die heuwels in die verte bied. Die kothuis is perfek vir gaste wat 'n rustige wegbreek in die natuur soek.

Die oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die leefarea het 'n gemaklike rusbank en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die groot stoep lei na 'n dek met 'n plonspoel wat 'n uitsig op die heuwel in die verte bied. Daar is ook sonstoele en braaigeriewe. Gaste kan in die welige tuin ontspan en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
Grondpad
Verwarmer
Volledige kombuis
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Belinda A
Saam met lewensmaat
5.0
This is one of the few places that looks exactly like the photos. Olivia's Secret is certainly one of the most beautiful places we have...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Charmaine R
Saam met lewensmaat
5.0
Breathtaking. From the moment we arrived, we were enveloped in the tranquility and serenity that Olivea's Secret offers amidst the stun...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Pieter D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect couples retreat. It was an amazing few days. Great location. The house was perfect. Big and spacious.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Monica S
5.0
Voedsel vir die siel. Pragtig, privaat en baie rustig.
Okt 2024
Pierre S
Saam met lewensmaat
5.0
Private cottage met asemrowende natuur uitsig, 5 sterre. Baie mooi, rustige omgewing om weer die siel by te vul. Seker weer 'n plek om na toe terug te...
Sien meer
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Elspeth Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 94

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
  • Gaste dink Olivia's Secret het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 675
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: A47, Magoebaskloof, Tzaneen, 0731, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe92d3b41e7e1c40f9d4a6e4669153f8eed81feb47489604bc34caadbf5cfd0334481e4d6880a709fc3ffdb4255fddd8f63ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 675 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 A47 Magoebaskloof 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.878085223904 30.010158214817

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang