Ollava Gastehuis
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 2 gaste en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe in die kamer sluit 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi in. Hierdie eenheid het ook sy eie privaat ingang. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie. Rook en elektriese sigarette is verbode. Geen braaivleis vure.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.
Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Huis Walvis-Pikkewyn beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die 2 slaapkamers het elk 'n smart TV en ekstra lang koninggrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n toilet en stort. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n twee plaat stoof met ‘n oond, yskas-vrieskas, airfryer, koffie perkuleerder, ketel en mikrogolf. Gaste kan die balkon-area geniet wat oor die see uitkyk terwyl hulle op die gemaklike buitesitplek sit. Gaste het nie toegang tot die swembad nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.
Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Protea-kamer is 'n knus kamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Protea kamer het geen uitsig nie. Daar is ‘n binnehof voor die kamer. Rook en elektriese sigarette is verbode. Kinders en troeteldiere word nie toegelaat nie. Geen braaivleis vure.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.
Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Seagull is 'n rustieke kamer en het 'n dubbel- en 'n enkelbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie is met verhit-en-eetgeriewe toegerus wat 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Seagull kamer is op die grond vloer met jou parkeer plek reg voor die kamer. Die kamer is langs ‘n besige pad en is nie geskik vir ligte slaapers nie. Geen troeteldiere of kindes word toegelaat nie. Rook of elektriese sigarette is verbode. Geen braaivleis vure.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Badkamer
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Basiese selfsorg met verhit- en eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n ketel met tee- en koffiemaakgeriewe in.
Huisreëls
Troeteldiere is welkom met vooraf reëlings.
Let asb. dat die eienaar op die perseel woon.
Dele van die verblyf word met 'n trap bereik en is dalk nie vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede geskik nie.
Let daarop dat die eenhede op dieselfde perseel as die duiksentrum geleë is.
Ollava Gastehuis is naby die hoofweg en die pad kan bedags besig wees, maar is stiller in die nag.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 122, Glencairn, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang