Ollivanders Estate
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Leanne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Louisa D - Apr 2024
Algehele gradering
Awesome.
Ollivanders Estate se terugvoer
Dankie vir jou vriendelike resensie Louisa, dit was so lekker om jou te ontmoet en dat jy by ons gebly het. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom!
Annette C - Des 2023
Algehele gradering
Ecstatic.
Theo A - Jun 2023
Algehele gradering
Was pleasantly surprised.
Ollivanders Estate se terugvoer
Hi Theo,
We are very glad you were pleasantly surprised and look forward to welcoming you back next time.
Thank you,
The Ollivanders Team
Neville B - Jul 2023
Algehele gradering
Hier is 'n paar punte wat ek glo aandag sal moet geniet.
Lees meerOllivanders Estate se terugvoer
Baie dankie dat u die tyd geneem het om opbouende kritiek aan ons te lewer vir u verblyf.
Ollivanders omhels die natuur en al sy onvolmaakthede en alhoewel ons bewus is dat die klippe, wat oorspronklik van die plaas is, ongelyk is, is dit 'n goeie idee dat ons 'n geskikte teken beskou om gaste te waarsku dat die grond ongelyk is.
Miskien sal 'n leuning na die kothuis beweeglikheid tot by die kothuis help, iets wat ons in die toekoms sal oorweeg.
Die beddens is 5-ster, top van die reeks, gasvryheid kwaliteit beddens, maar elke persoon het individuele voorkeure wanneer dit by beddens kom, maar ons is spyt dat jy ongemaklik was.
Ons is so dankbaar dat jy die naweek by ons kom spandeer het en ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom!!
Kerri V - Mrt 2022
Algehele gradering
Beautiful just worrying though.
Amelia V - Aug 2021
Algehele gradering
Sal nooit weer daar slaap as daar ’n troue is nie.
Candace T - Jul 2019
Algehele gradering
Tranquil bliss.
Michelle B - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie rustig en stil natuur. Pragtige uitkyk. Baie naby die N3 vir langafstand oornaggeleenthede.
- Kapasiteit: 32 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: B5, Mr551-weg, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang