Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olu Guest Lodge

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.7/5

Ignatia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 3 resensies vir Olu Guest Lodge
Netheid
3.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
2.3/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
2.0/5
Wendy O - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wendy O

Lekker geslaap.

Engelse ontbyt wat ingesluit was by die prys, het bestaan uit 2 eiertjies, 2 toasts, stuk tamatie en 'n uitgedroogde vienna. Regtig? Na 'n 14 uur lange vlug het ek gehoop my kinders sou tenminste 'n lekker ontbyt kry, maar elke kamer was netjies. Kan dalk net weer aandag gee aan stukkende badkamer glasdeur en herstelwerke in sekere afdelings.

Marize W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Marize W

Netjies maar swak tv kanale.

Die TV se kanale was swak en niks was kykbaar nie. Yskas het alles gevries en ons is seker 5 of 6 keer gepla oor die betaling wanneer dit alreeds gedoen was. En die ontbyt was die vorige dag gereël vir in die kamer en hulle was 'n uur laat nadat ek hulle herinner het van die tyd. Ontvangs het vergeet om die reëlings te tref. Die stortwater was yskoud. Oor die algemeen was dit 'n baie netjiese en skoon plek.

Anonieme gas - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Besembos-laan 46, Edleen, Kempton Park, 1920, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1c5d52366076c231f0b39e455092055024693cfc34fc78ee16b37502985459bb3a5f176a83a98f3405e127ddca0537de72a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 46 Besembos Avenue Edleen 1920 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.094909805633 28.219352171793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang