Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olyf Guest Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Elzani B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ongelooflik - Beste kuier ooit! Dit was die ongelooflikste verblyf ooit! So skoon, netjies en smaakvol het ek nog nooit gesien nie, met WiFi, volle DSTV en 'n heerlike bottel wyn. Ons sal Bloem toe ry net om daar te kan oorbly. Baie dankie, Dit was 'n spesiale naweek met soveel moeite van jou kant af. Die stilte en rustigheid het ons laat voel asof ons op vakansie is. Hoop die kinders toer gou weer in Bloem .

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalien S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Definisie van perfek! Meer perfek as Olyf kan jy nie kry nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Baie baie mooi en regtig die moeite werd. Bly ten minste 2 aande om al die fasiliteite te geniet. Die buitebad is fantasties, selfs in die winter. Binne is die badkamervloer ook verhit met 'n lieflike groot bad. Uitstekende wegbreekplekkie vir paartjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patritia V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Beautiful cottage for overnight stay or longer. This place is a piece of heaven. You get so much more worth for your money. We'll be back and would love to stay for longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renate C
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jun 2023

Lafenis na 'n lang dag. Die kaggel was reeds aangesteek met aankoms, 'n lekker bottel wyn was 'n verrassing. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mark L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Peace and tranquility in a beautifully appointed cottage. The cottage was very tastefully appointed with luxury fittings, nice mix of old and modern wood, lacking for nothing. The wood burning stove was very much appreciated given the sub-zero Bloemfontein winter temperatures.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francelle
Olyf Guest Cottage
Dear Mark, Thank you for your review. It is much appreciated. You are welcome back at any time. Keep well. Kind Regards, Olyf

Kerstin G
1 nag
5.0
Mei 2022

Great stay. It was the best stay during our trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Absolute fees. Olyf is 'n stunning plek, ons is verwelkom met wyn en lekker southappies en puik diens. Dit is uiters skoon en netjies. Voel of mens in jou eie huis in stap. Daar is alles wat mens nodig het, en nog meer. Ek is versot op elke klein detail in die huisie. Ons sal oor en oor terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanet K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Fenominaal. Beste van die beste. Ek en my man het vir ons 22-jarige seun wat in Bloemfontein woon gaan kuier en ons het vir een nag oorgeslaap. Ek sal enige iemand aanraai om by Olyf Guest Cottage te bly. Dit was ongelooflik, die cottage is modern en silwerskoon. Die ligging is uitstekend en die cottage is baie privaat. Elke moontlike dingetjie waaraan jy kan dink was in die cottage, ons het ons eie koffie, suiker ens. saamgeneem, maar dit was nie eers nodig nie. Die bottel wyn en sjokolades wat by jou aankoms daar is, was so spesiaal. Daar was tot hout, charcoal en blitz. Francelle is 'n ongelooflike gasvrou, byderhand, maar respekteer jou privaatheid. Die beddens was heerlik gemaklik. Al die klein dingetjies soos seep, lekkerruik kerse, bubble bath ens. het ek nie verwag nie! Sal nooit weer by enige ander plek in Bloemfontein bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rieka V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Uitstekend - sal beslis weer kom! Baie skoon, netjies, gerieflik en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Francelle
Olyf Guest Cottage
Hallo Rieka, baie dankie vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie. Julle is enige tyd weer welkom by Olyf Guest Cottage. Vriendelike Groete Francelle

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Francelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R4 580
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R4 580
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Olivier-weg 1, Groenvlei, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfd588eb0d9f9235e37a38df64275420410db5fd0fdcd00c70f6615e002757ea596a7fb728f35da21fc154544f142aa87edbe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 580 per nag, vir 4 mense 10 5 1 5 1 Chris Olivier Road Groenvlei 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.042742220241 26.171213797408

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang