Olyf huis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.8/5
Chantelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 10 maande
Opsomming van Resensie
Juanita V - Jun 2024
Algehele gradering
Skoon en netjies. Ingang na verblyf nie aangenaam nie.
Olyf huis se terugvoer
Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Kimberley is bekend vir sy nagstrate/stegie, veral in die geskiedkundige gedeeltes. Die “stegie” behoort aan die munisipaliteit en gebeur dit dus dat die publiek voel hulle is nie verantwoordelik om dit skoon te hou nie. Die sekuriteitshekke by die ingang van die stegie wat ons laat oprig het, is juis vir gaste se veiligheid en was daar nog geen insidente waar ons kliënte onveilig gevoel het nie. Ons gaan egter alles in ons vermoë doen om hierdie situasie uit te sorteer vir ons volgende besoekers. Baie dankie vir u besoek. Hoop om u weer te ontvang.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Solomon-straat 6, Herlear, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang