Olyfburg Herberg
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 651, Hasepadweg, Mooiplaats, 1000, Gauteng
- Vanaf R999 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Olyfburg Herberg is ideaal vir 'n stil wegbreek of 'n vinnige oornagverblyf, net buite Pretoria-Oos geleë met 7 km se grondpad vanaf die Donkerhoek-afrit en 4 km vanaf Rosemary Hill.
Die huis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die derde slaapkamer 'n koningingrootte-bed het.
Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit 'n etenstafel en gemaklike sitplek in.
Hierdie selfsorghuis is op 'n stil en afgesonderde plaas van 5 hektaar geleë met panoramiese uitsigte na Kleinfontein. Die eiendom bied uitstekende sekuriteit. Gaste kan die rustigheid, die perde, die plaasdiere, die asemrowende uitsigte en die asemrowende sonsopkomste en sonsondergange by hierdie versteekte juweel geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Noelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 maande
Ligging
- Plot 651, Hasepadweg, Mooiplaats, 1000, Gauteng
- Gaste dink Olyfburg Herberg het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plot 651, Hasepadweg, Mooiplaats, 1000, Gauteng