Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olympia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothmanstraat, Olympia 35, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Olympia is 'n selfsorgwoonstel in die hartjie van Parow-Noord, naby alle geriewe, en is 'n ideale plek vir oornagverblyf of sakereisigers.

Dié eenheid het slaapplek vir tot 2 volwassenes en 1 kind en beskik oor 'n slaapkamer wat met 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir kinders ingerig is. 'n Stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Linne word voorsien; gaste moet egter hul eie bad- en swemhanddoeke saambring.

Die leefarea beskik oor 'n oopplan-ontwerp met 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Wasmasjien is ook in die kombuis beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n sitkamer met 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DSTV en gratis WiFi.

Alle gaste het volle toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area. Veilige onderdakparkeerplek binne die kompleks is ook beskikbaar vir gaste.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbank vir 1
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.5 uit 5van 3 resensies vir Olympia
Netheid
3.3/5
Diens
3.0/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.5/5

Ziyanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rothmanstraat, Olympia 35, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Olympia het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rothmanstraat, Olympia 35, Parow-Noord, 7500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd22c601410c924661f06c8da8a9cb9da75fe168e055fbf7d90435758c101dd716aae0e6d3fd87dbd9732e82638f62fb9af5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 Rothman Street 35 Olympia 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.892130868086 18.578347563744

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang