Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oma Ongo

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Andre V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike ontvangs, rustige en stil atmosfeer. Sal weer hier oornag. Ons het heerlik oornag. Stil en rustige atmosfeer in die bos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brenda D
1 nag
5.0
Jan 2024

Lovely stay. Absolutely perfect facilities and a very hospitable host. Would recommend to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos S
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Aangename verblyf in rustige omgewing. Goeie verblyf in Oma Ongo buite die dorp in 'n mooi omgewing. Skoon en netjies. Ons is vriendelik ontvang. Het padbord verwarrend gevind, maar moes onthou dat die verblyf in Oma Ongo is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin W
1 nag Gesin met tieners
4.8
Sep 2019

Netjiese goed toegeruste woonstel. Netjiese oornaggeriewe met 'n gevoel van die veld. Vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anton L
1 nag Saam met vriende
4.8
Jan 2019

A wonderful experience Good accommodation, great dinning area with lovely views. Good BBQ with interaction with host and family. Host very helpful none of our special requests were to much. Will recommend it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2019

Baie gemaklike huis weg van die huis, mooi en stil in die Erongo reservaat. Die huis was volledig toegerus, lekker groot stoep en nog 'n ekstra sithoekie onder die boom langs die (nou droë) rivierloop. Kameelperde het die oggend oor die boomtoppe vir ons geloer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Marika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vanaf die D2315, Erongo Park 97, Omaruru, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIS6psngeE2wwxWaPfxjK8O9Et41HLXf0zOPlmejoGC1xGrKZRQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Off the D2315 Erongo Park 97 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -21.46803026482 15.928564204676

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang