Oma Ongo
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die D2315, Erongo Park 97, Omaruru, 0000, Erongo
- Vanaf R900 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oma Ongo is 'n gerieflik gemeubileerde gastehuis in die rustige Erongo Park, net 5 km vanaf Omaruru geleë.
Oma Ongo bied verblyf met lugversorging aan. Ons is baie sentraal gelee, in die middel tussen die lieflike kusdorp Swakopmund, in die weste, Etosha Park in die noorde en die hoofstad Windhoek in sentraal Namibia. By ons kan jy ontspan en energie tap vir die volgende been van jou toer.
Ons het 2 dubbelkamers met ensuite badkamers, mini yskas , koffiestasie ens. 1 dubbelkamer met volledige ensuite badkamer(bad,stort), mini yskas, koffiestasie en 'n patio met ongelooflike uitsig.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en veilige parkeerplek word voorsien. Die landgoed het ook verskeie vrylopende diere soos kameelperde, koedoes, rooibokke en springbokke. Gaste het ook toegang tot 'n swembad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Marika Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Vanaf die D2315, Erongo Park 97, Omaruru, 0000, Erongo
- Gaste dink Oma Ongo het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vanaf die D2315, Erongo Park 97, Omaruru, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang