Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omdraai Cottage

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Omdraai Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hendriena V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendriena V

Grootliks net geslaap, nie daar deur die dag. Heerlik gebly!

Heerlik gebly! Alles wat mens nodig het vir 'n goeie prys. Goeie restaurant aanbeveling gekry vir die eienaar.

Judy C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy C

Private, comfortable and secure.

Omdraai cottage is located in a quiet cul-de-sac and very private. The cottage is spacious with everything you need, a lovely big shower and excellent WiFi. Can definitely recommend.

Omdraai Cottage se terugvoer

Thank you, Judy. Looking forward to seeing you again soon.

Omdraai Cottage
Kai-uwe D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kai-uwe D

Very friendly and helpful landlady/landlord. They went out of their way to make us feel comfortable. All that we needed we found in the cottage. Beautiful garden and surroundings.

We needed accommodation near Florida campus as my daughter had to participate in a 10-day practical. As this is her final practical we probably will not need accommodation in Johannesburg in the near future. Otherwise, we would always try to rent this cottage again.

Omdraai Cottage se terugvoer

Thank you so much for your great review. It was a pleasure hosting you and we hope you come again.

Omdraai Cottage
Tina B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tina B

Ek beveel die plek aan, ons het baie lekker gebly. Baie dankie.

Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is baie netjies en goed toegerus. Ek het net 2 voorstelle: daar is nie 'n spieel bokant die wasbak vir 'n man om te kan skeer nie, en dit sal 'n bonus wees as julle dalk daaraan kan dink om lugverkoeling in die slaapkamer te installeer. Baie dankie.

Omdraai Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou hulpvaardige terugvoering, sal dit in ag neem.

Omdraai Cottage
Niekie P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie P

Heerlike verblyf.

Helen was 'n uitstekende gasvrou! Die eenheid was ruim, skoon en baie goed toegerus. Het baie lekker gebly, beveel die plek 100% aan!

Omdraai Cottage se terugvoer

Baie dankie Niekie! Hoop julle kom weer!

Omdraai Cottage
Carmen N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen N

Netjiese verblyf naby hospitaal.

Ek het verblyf gesoek wat naby aan Life Flora-hospitaal is. Omdraai Cottage is seker net 5km weg, baie gerieflik en netjies! Die plekkie is definitief meer as wat ek verwag het, ruim, netjies, modern, ordentlike meubels en 'n baie lekker bed!

Omdraai Cottage se terugvoer

Dankie Carmen vir jou mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.

Omdraai Cottage
Johann D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Uitstekende waarde vir geld, en aandag aan detail.

Baie goeie ligging en baie netjies. Aandag aan fynere detail.

Omdraai Cottage se terugvoer

Dankie Johan. Sien uit om julle gou weer te sien.

Omdraai Cottage
Chantal K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal K

Very peaceful and pleasant.

Received a warm welcome, felt at home. The owner was very helpful whenever I needed assistance.

Omdraai Cottage se terugvoer

Thank you Chantal. Come back soon.

Omdraai Cottage
Therine V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Therine V

Helen was wonderlik en ons het baie lekker gebly.

Alles was skoon en netjies.

Omdraai Cottage se terugvoer

Baie dankie. Hoop julle kom weer.

Omdraai Cottage
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA300a90e8633948ebe1dde0d06639c63031e4631be1952881d3e72a869fb989ed8d3b5822a1af4cb70a392836d56e4573e66c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 1 Omdraai Avenue Off Lange Avenue, Quellerina 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.156356892934 27.9361199338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang