Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omdraai Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Omdraai Cottage is ’n selfsorgwoonstel op die eienaar se eiendom in Quellerina, Randburg. Die eiendom is 1 km vanaf winkels, restaurante en ander mediese geriewe in die area.

Die kothuis is in ’n rustige tuin en is ideaal vir 2 of 3 gaste. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer met ’n koningingrootte-bed en 1 badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Die kombuisie het ’n yskas, mikrogolfoond, tweeplaatstoof en ketel.

Die aangrensende oopplan-sitarea het ’n rusbank wat uitgetrek kan word om 'n dubbelbed te maak. Daar is gratis optiesevesel-internet. Veilige parkeerplek is vir 1 voertuig beskikbaar. Die steil oprit kan problematies wees.

Let asb. dat daar trappe is wat na die kothuis lei en die oprit is steil.

Kamer-opset

Kapasiteit: 3 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hendriena V
5.0
Grootliks net geslaap, nie daar deur die dag. Heerlik gebly! Heerlik gebly! Alles wat mens nodig het vir 'n goeie prys. Goeie restaurant aanbeveling g...
Sien meer
Mrt 2024
Judy C
Saam met lewensmaat
5.0
Private, comfortable and secure. Omdraai cottage is located in a quiet cul-de-sac and very private. The cottage is spacious with everyt...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2024
Kai-uwe D
5.0
Very friendly and helpful landlady/landlord. They went out of their way to make us feel comfortable. All that we needed we found in ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Niekie P
5.0
Heerlike verblyf. Helen was 'n uitstekende gasvrou! Die eenheid was ruim, skoon en baie goed toegerus. Het baie lekker gebly, beveel die plek 100% aan...
Sien meer
Jul 2023
Carmen N
Saam met lewensmaat
5.0
Netjiese verblyf naby hospitaal. Ek het verblyf gesoek wat naby aan Life Flora-hospitaal is. Omdraai Cottage is seker net 5km weg, baie gerieflik en n...
Sien meer
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Omdraai Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA300a90e8633948ebe1dde0d06639c63031e4631be1952881d3e72a869fb989ed8d3b5822a1af4cb70a392836d56e4573e66c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 1 Omdraai Avenue Off Lange Avenue, Quellerina 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.156356892934 27.9361199338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang