Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omi`s Place of Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 maande

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Omi`s Place of Stay
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Tracy B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy B

Gerieflike akkommodasie.

Baie netjies! Die gashere was goeie en het ons goed geakkomodeer. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n kort kuier. Ons was baie tevrede.

Rinalda D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rinalda D

Pragtige, gerieflike en veilige plek.

Baie lekker en gerieflik.

Jane J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jane J

Mooi en rustige plekkie. Kan dit aanbeveel.

Was baie lekker en rustig.

Samantha G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha G

Dit was perfek. Vreedsaam en lekker rustig.

Dit was baie lekker, en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.

Tami D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tami D

Warmly greeted by host. We had a lovely stay! Will definitely be back.

Peaceful and serene.

Tania B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Peaceful. Welcoming. Clean. Value for money.

Perfect for our needs. Loved the quality bed, quality thick towels, amazing shower and simple clean decor. Yes, the space is tiny but we just needed a spot to sleep. Super quiet and safe neighbourhood with views of the forests. Great host.

Aj W - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aj W

Perfek in elke opsig.

Goeie dag, ons het heerlik gebly en alles was perfek. Baie dankie Johann.

Martlie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martlie J

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.

Smaakvol en tog gemaklik.

Delanja M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delanja M

Ontspannende, rustige naweek.

Het baie lekker gebly. Dis baie stil en rustig. Die kamer was skoon en netjies.

Bob And Linda R - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bob And Linda R

Really lovely and exceeded our expectations.

What a beautifully decorated place and such a happy home away from home! Such friendly and caring hospitality, quiet, safe and beautiful. I will definitely stay at this place again.

Randolph C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Randolph C

Bo verwagting goed en baie vriendelike eienaars.

Baie lekker, netjies en smaakvolle en goed ingerigte studio in 'n veilige en rustige omgewing.

Nicke V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicke V

Heerlik en gerieflik.

Oulike gasheers. Skoon en netjies. Baie dankie vir die top gehalte diens.

Hans S - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans S

Very pleasant.

Ideal for a short stay!

Franse C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franse C

Pragtige woonstel.

Ek was mal oor die dekor en 'attention to detail'. Pragtige uitsigte vanaf die stoep en venster. Rustige en veilige woonbuurt.

Hester M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester M

Aangenaam oornag fasiliteit.

Het voldoen aan verwagting. Kan meer duidelik stel dat trap gebruik moet word.

Omi`s Place of Stay se terugvoer

Dankie, Hester. Ons sal so maak.

Omi`s Place of Stay
Gerhardus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhardus G

Rustig, veilig en stil.

Baie lekker gebly. Kamer is privaat, stil en het 'n baie mooi uitsig.

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langvlei-laan 1148, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA203e81d596850a59a84ffa30f0ee6bd4dbf948a04fc9b3711e644a95d97435d9dbbf45bcd19a4a6fb0d6ac5d3000dc270560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1148 Langvlei Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9948091 22.611748885285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang