Omi`s Place of Stay
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Johann Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 9 maande
Opsomming van Resensie
Maresa P - Sep 2024
Algehele gradering
Lieflik! Mooi, privaat, stil, rustig, vriendelik en net heerlik!
Lees meerTracy B - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflike akkommodasie.
Rinalda D - Jun 2024
Algehele gradering
Pragtige, gerieflike en veilige plek.
Jane J - Mei 2024
Algehele gradering
Mooi en rustige plekkie. Kan dit aanbeveel.
Samantha G - Mei 2024
Algehele gradering
Dit was perfek. Vreedsaam en lekker rustig.
Tami D - Apr 2024
Algehele gradering
Warmly greeted by host. We had a lovely stay! Will definitely be back.
Tania B - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful. Welcoming. Clean. Value for money.
Herman W - Mrt 2024
Algehele gradering
Perfek in elke opsig.
Martlie J - Mrt 2024
Algehele gradering
Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het.
Delanja M - Mrt 2024
Algehele gradering
Ontspannende, rustige naweek.
Bob And Linda R - Feb 2024
Algehele gradering
Really lovely and exceeded our expectations.
Randolph C - Mrt 2024
Algehele gradering
Bo verwagting goed en baie vriendelike eienaars.
Nicke V - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik en gerieflik.
Hans S - Apr 2024
Algehele gradering
Very pleasant.
Franse C - Feb 2024
Algehele gradering
Pragtige woonstel.
Erika V - Sep 2024
Algehele gradering
Oorgeslaap met alles wat nodig is. Veilige parkering. Baie aangename gasheer.
Hester M - Jan 2024
Algehele gradering
Aangenaam oornag fasiliteit.
Omi`s Place of Stay se terugvoer
Dankie, Hester. Ons sal so maak.
Gerhardus G - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig en stil.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langvlei-laan 1148, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang