Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omi`s Place of Stay

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Tracy B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Gerieflike akkommodasie. Baie netjies! Die gashere was goeie en het ons goed geakkomodeer. Die plekkie is toegerus met alles wat jy nodig het vir 'n kort kuier. Ons was baie tevrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rinalda D
1 nag
5.0
Jun 2024

Pragtige, gerieflike en veilige plek. Baie lekker en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Mooi en rustige plekkie. Kan dit aanbeveel. Was baie lekker en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Dit was perfek. Vreedsaam en lekker rustig. Dit was baie lekker, en die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Sal beslis in die toekoms weer van die verblyf gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tami D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Warmly greeted by host. We had a lovely stay! Will definitely be back. Peaceful and serene.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful. Welcoming. Clean. Value for money. Perfect for our needs. Loved the quality bed, quality thick towels, amazing shower and simple clean decor. Yes, the space is tiny but we just needed a spot to sleep. Super quiet and safe neighbourhood with views of the forests. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aj W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Perfek in elke opsig. Goeie dag, ons het heerlik gebly en alles was perfek. Baie dankie Johann.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martlie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ons het alles gehad wat ons nodig gehad het. Smaakvol en tog gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delanja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Ontspannende, rustige naweek. Het baie lekker gebly. Dis baie stil en rustig. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bob And Linda R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Really lovely and exceeded our expectations. What a beautifully decorated place and such a happy home away from home! Such friendly and caring hospitality, quiet, safe and beautiful. I will definitely stay at this place again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Johann Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 8 maande

Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langvlei-laan 1148, Wildernis, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA203e81d596850a59a84ffa30f0ee6bd4dbf948a04fc9b3711e644a95d97435d9dbbf45bcd19a4a6fb0d6ac5d3000dc270560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 16 5 1 5 1148 Langvlei Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.9948091 22.611748885285

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang