Ommihoek Guesthouse
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Hester Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 21
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Thereza H - Aug 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld.
Lida O - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik gebly net probleem gehad die laaste oggend was daar geen water nie.
Henry M - Des 2023
Algehele gradering
Word aanbeveel.
Fiona V - Aug 2024
Algehele gradering
Rustig.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Sumari B - Nov 2023
Algehele gradering
Dit was baie lekker en ek het lekker geslaap. Baie mooi skoon en veilig.
Ommihoek Guesthouse se terugvoer
Dit was 'n groot plesier om jou te huisves, Sumari.
Vertrou ons sien jou gou weer.
Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Baie goeie diens.
Ommihoek Guesthouse se terugvoer
Groot plesier om julle te kon huisves. Ons maak altyd 'n plan soos nodig. Sien julle weer!
Karin D - Jul 2022
Algehele gradering
Gemaklik en bekostigbaar.
Gertruida E - Jun 2021
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, skoon.
Ommihoek Guesthouse se terugvoer
Baie dankie, Gertruida. Julle is awesome gaste. Sien julle gou weer!
Cathy R - Mrt 2021
Algehele gradering
Disgrace.
Lees meerFransisca V - Okt 2020
Algehele gradering
Beste diens
Theo M - Nov 2020
Algehele gradering
Very friendly and helpful. Felt at home.
Sanette V - Des 2019
Algehele gradering
Rustig.
Susan J - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Kittie D - Jun 2019
Algehele gradering
The owner is a wonderful warm person and so helpful.
Ommihoek Guesthouse se terugvoer
Thanks Kitty. It was a great pleasure to have you here with us.
See you again.
Shalom
Coenie P - Jun 2019
Algehele gradering
Die geriewe was skoon en netjies.
Lynette R - Sep 2019
Algehele gradering
Aangenaam verras.
Olive G - Apr 2019
Algehele gradering
Ons het huis vir onsself gehad -so dit was gerieflik.
Dr Philip M - Mei 2019
Algehele gradering
Okay. But towels not up to standard.
Minnie V - Jun 2018
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
Ommihoek Guesthouse se terugvoer
Baie dankie Minnie. Dit was 'n fees om julle hier by ons te huisves. Sien julle weer volgende jaar.
Nancy V - Aug 2018
Algehele gradering
Gerieflik naby aan skole en winkels.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang