Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ommihoek Guesthouse

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Thereza H
1 nag
5.0
Aug 2024

Waarde vir geld. Baie lekker gebly, eienaar was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lida O
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Heerlik gebly net probleem gehad die laaste oggend was daar geen water nie. Baie lekker was net die laaste oggend dat ons geen water gehad het nie, maar dit was 'n dorpsprobleem gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henry M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Word aanbeveel. Baie lekker. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fiona V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Rustig. Ons het lekker gebly.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sumari B
1 nag
5.0
Nov 2023

Dit was baie lekker en ek het lekker geslaap. Baie mooi skoon en veilig. Die kamer was pragtig, baie mooi skoon. Die stort en die bed was baie lekker en die erf was baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Dit was 'n groot plesier om jou te huisves, Sumari. Vertrou ons sien jou gou weer.

Johan S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Aug 2023

Baie goeie diens. Goeie diens en baie behulpsaam gewees met ekstra persoon en slaapplek, dadelik 'n plan gemaak en gehelp. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Groot plesier om julle te kon huisves. Ons maak altyd 'n plan soos nodig. Sien julle weer!

Karin D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Gemaklik en bekostigbaar. Vriendelike ontvangs, gerieflike kamers, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gertruida E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2021

Gemaklik, veilig, skoon. Heerlike oornag stop oppad na Mafikeng. Veilig en gemaklik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hester
Ommihoek Guesthouse
Baie dankie, Gertruida. Julle is awesome gaste. Sien julle gou weer!

Cathy R
1 nag Saam met vriende
1.0
Mrt 2021

Disgrace. We booked and paid for self-catering in March 2020. Due to Covid, we postponed. On our arrival, we were given two bedrooms one toilet and no self-catering facility. No secure parking, one toilet had no door. We had to make our padkos on a plastic table outside. We had to open all doors and windows as the air freshener was so overpowering. The security light outside shone in our eyes when we were in bed so we had to sleep with the curtains closed so had no fresh air. This was not even on the same premises we had booked. They were given an update in the middle of February confirming our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyKzAXXvk0REhE2VrJ1I3mei3HhSe7YQkevzUaeJV0WJZXVtqeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 29 Daniel Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.155246656393 26.159671036176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang