Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ommihoek Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Ommihoek Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thereza H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thereza H

Waarde vir geld.

Baie lekker gebly, eienaar was baie vriendelik.

Lida O - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida O

Heerlik gebly net probleem gehad die laaste oggend was daar geen water nie.

Baie lekker was net die laaste oggend dat ons geen water gehad het nie, maar dit was 'n dorpsprobleem gewees.

Henry M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry M

Word aanbeveel.

Baie lekker. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam.

Fiona V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona V

Rustig.

Ons het lekker gebly.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Sumari B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sumari B

Dit was baie lekker en ek het lekker geslaap. Baie mooi skoon en veilig.

Die kamer was pragtig, baie mooi skoon. Die stort en die bed was baie lekker en die erf was baie veilig.

Ommihoek Guesthouse se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om jou te huisves, Sumari.
Vertrou ons sien jou gou weer.

Ommihoek Guesthouse
Johan S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Baie goeie diens.

Goeie diens en baie behulpsaam gewees met ekstra persoon en slaapplek, dadelik 'n plan gemaak en gehelp. Baie dankie.

Ommihoek Guesthouse se terugvoer

Groot plesier om julle te kon huisves. Ons maak altyd 'n plan soos nodig. Sien julle weer!

Ommihoek Guesthouse
Karin D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin D

Gemaklik en bekostigbaar.

Vriendelike ontvangs, gerieflike kamers, skoon en netjies.

Gertruida E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gertruida E

Gemaklik, veilig, skoon.

Heerlike oornag stop oppad na Mafikeng. Veilig en gemaklik gewees.

Ommihoek Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Gertruida. Julle is awesome gaste. Sien julle gou weer!

Ommihoek Guesthouse
Cathy R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Cathy R

Disgrace.

We booked and paid for self-catering in March 2020. Due to Covid, we postponed. On our arrival, we were given two bedrooms one toilet and no self-catering facility. No secure parking, one toilet had no door. We had to make our padkos on a plastic table outside. We had to open all doors and windows as the air freshener was so overpowering. The security light outside shone in our eyes when we were in bed so we had to sleep with the curtains closed so had no fresh air. This was not even on the same premises we had booked. They were given an update in the middle of February confirming our stay.

Fransisca V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fransisca V

Beste diens

Kinders se baie vriendelik en behulpsaam

Theo M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Theo M

Very friendly and helpful. Felt at home.

I definitely will stay there again.

Sanette V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Rustig.

Rustige plek, skoon, netjies en gerieflik. Dit was baie stil gewees. Ek sal dit weer gebruik.

Susan J - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan J

Uitstekend.

Baie dankie vir vriendelikheid en sal definitief weer daar bespreek.

Kittie D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kittie D

The owner is a wonderful warm person and so helpful.

It's homely. Hester the owner is so friendly and helpful. I would recommend this quest house to anybody. Safe environment.

Ommihoek Guesthouse se terugvoer

Thanks Kitty. It was a great pleasure to have you here with us.
See you again.
Shalom

Ommihoek Guesthouse
Coenie P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Coenie P

Die geriewe was skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld. Sal definitief weer daar bly.

Lynette R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynette R

Aangenaam verras.

Toeganklik tot sakekern. Netjies en gerieflike verblyf. TV en lugversorging 'n bonus.

Olive G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Olive G

Ons het huis vir onsself gehad -so dit was gerieflik.

Gerieflik met WiFi vir kinders.

Dr Philip M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dr Philip M

Okay. But towels not up to standard.

Redelike verblyf maar handdoeke nie op standaard en parkering kan moeilik wees want sekere parkering word in die driveway gedoen wat toegang bemoeilik.

Minnie V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie V

Dit was baie aangenaam.

Ons was 'n groot groep mense met tieners en klein kinders. Hulle het nie 1 keer snaaks geklink of nie lus om ons te help nie. Ons na 'n groter, baie gerieflike huis geskuif. Lekker gebly. Geen probleme.

Ommihoek Guesthouse se terugvoer

Baie dankie Minnie. Dit was 'n fees om julle hier by ons te huisves. Sien julle weer volgende jaar.

Ommihoek Guesthouse
Nancy V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nancy V

Gerieflik naby aan skole en winkels.

Baie tevrede. Tieners was baie bly oor die vinnige WiFi en DStv.

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyKzAXXvk0REhE2VrJ1I3mei3HhSe7YQkevzUaeJV0WJZXVtqeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 29 Daniel Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.155246656393 26.159671036176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang