Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ommihoek Guesthouse

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ommihoek Guesthouse is in 'n stil area in Lichtenburg geleë in Suid-Afrika se Noordwes-provinsie. Dié gastehuis is naby die middedorp waar daar winkels en restaurante is.

Daar is verblyf in 3 selfsorg-eenhede en 3 dubbelkamers. Elke selfsorg-eenheid het slaapplek vir 3 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en die eenheid is toegerus met WiFi, lugversorging, 'n waaier, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie in die selfsorg-eenhede het 'n yskas, mikrogolfoond en 'n stoof.

Die dubbelkamers het elk 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n toilet en 'n stort. Daar is ook lugversorging, 'n waaier, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV. Die gastehuis bied braaigeriewe, veilige parkeerplek, 'n wasgoeddiens en ontbyt.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 21 resensies vir Ommihoek Guesthouse
Netheid
4.5/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Hester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
  • Gaste dink Ommihoek Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Lichtenburg Noordwes
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Danielstraat 29, Lichtenburg, 2740, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyKzAXXvk0REhE2VrJ1I3mei3HhSe7YQkevzUaeJV0WJZXVtqeb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 29 Daniel Street Lichtenburg 2740 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.155246656393 26.159671036176

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang