Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ommihoek

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Marietjie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gebly. Dankie, ons het dit baie geniet. Die woonstel was mooi omhein met 'n muur, so my woefies kon lekker veilig wees en rondloop. Plekkie was lekker rustig en vriendelik ontvang. Baie dankie, ons het dit geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mieke
Ommihoek
Hi Marietjie, Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet! Dit was net so lekker om julle hier te hê. Kan nie wag vir julle volgende kuier nie!

Erika J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Rustig, 'n stunning plek om vir 'n paar dae net te rus. Vir seker ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Mieke
Ommihoek
Dankie! Sien uit om julle weer te ontvang.

Johann G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Lekker gekuier net ver van die see maar baie skoon en netjies. Die afwerking van die badkamer kan opgeknap word. Die badkamerdeure moet onder 'n glybaan kry, dit stamp teen die muur en veroorsaak geraas vir die ander persoon wat slaap. Voorsiening moet gemaak word om buiteligte te kan afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Mieke
Ommihoek
Baie dankie, Johan. Sal verseker werking maak daarvan!

Wilmari O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2024

Kan nie wag om weer te gaan nie️. Was regtig baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0
Mieke
Ommihoek
Ons sien uit om julle weer hier te hê!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mieke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Du Bois 2, Jacobsbaaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e848c6ce1ef1be0ebcd410da3810064ecf621ca356710f8df09a9bc3e0a14be38d2bb8d8b3077db8949af688d522858620?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 2 Frans Du Bois Jacobsbay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.972055558653 17.890903044386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang