Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ommihoek

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Mieke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 6 maande

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 4 resensies vir Ommihoek
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
3.8/5
Marietjie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie M

Lekker gebly.

Dankie, ons het dit baie geniet. Die woonstel was mooi omhein met 'n muur, so my woefies kon lekker veilig wees en rondloop. Plekkie was lekker rustig en vriendelik ontvang. Baie dankie, ons het dit geniet!

Ommihoek se terugvoer

Hi Marietjie,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ek is so bly julle het dit geniet! Dit was net so lekker om julle hier te hê. Kan nie wag vir julle volgende kuier nie!

Ommihoek
Erika J - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika J

Rustig, 'n stunning plek om vir 'n paar dae net te rus.

Vir seker ons het lekker gebly.

Ommihoek se terugvoer

Dankie! Sien uit om julle weer te ontvang.

Ommihoek
Johann G - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johann G

Lekker gekuier net ver van die see maar baie skoon en netjies.

Die afwerking van die badkamer kan opgeknap word. Die badkamerdeure moet onder 'n glybaan kry, dit stamp teen die muur en veroorsaak geraas vir die ander persoon wat slaap. Voorsiening moet gemaak word om buiteligte te kan afskakel.

Ommihoek se terugvoer

Baie dankie, Johan. Sal verseker werking maak daarvan!

Ommihoek
Wilmari O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Wilmari O

Kan nie wag om weer te gaan nie️.

Was regtig baie lekker.

Ommihoek se terugvoer

Ons sien uit om julle weer hier te hê!

Ommihoek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Du Bois 2, Jacobsbaaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e848c6ce1ef1be0ebcd410da3810064ecf621ca356710f8df09a9bc3e0a14be38d2bb8d8b3077db8949af688d522858620?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 2 Frans Du Bois Jacobsbay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.972055558653 17.890903044386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang