Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ommihoek

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Du Bois 2, Jacobsbaaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ommihoek is in Jacobsbaai, tussen Vredenburg en Saldanha, in die Wes-Kaap. Die selfsorgeenheid is perfek vir gaste wat wil wegbreek stadsgewoel.

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die oopplan-eenheid het 'n sitarea, etenstafel, kombuis en 'n privaat tuin. Die kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf en ketel toegerus. Gaste kan 'n ete by die etenstafel of in die tuin geniet.

Die eenheid het komplimentêre WiFi en 'n TV. Gaste het ook toegang tot die braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.

Aktiwiteite in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Denise L
Saam met lewensmaat
5.0
Two night stay to see the West Coast flowers. Very comfortable and clean. We would definitely recommend a stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marietjie M
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Dankie, ons het dit baie geniet. Die woonstel was mooi omhein met 'n muur, so my woefies kon lekker veilig wees en rondloop. Plekkie was...
Sien meer
Apr 2024
Portia M
4.8
Beautiful, safe and amazing. Very beautiful place, secluded and perfect for a getaway weekend with your partner or by yourself.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Erika J
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig, 'n stunning plek om vir 'n paar dae net te rus. Vir seker ons het lekker gebly.
Aug 2024
Johann G
Saam met lewensmaat
4.4
Lekker gekuier net ver van die see maar baie skoon en netjies. Die afwerking van die badkamer kan opgeknap word. Die badkamerdeure moet onder 'n glyba...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mieke Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Frans Du Bois 2, Jacobsbaaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ommihoek het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Frans Du Bois 2, Jacobsbaaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14e848c6ce1ef1be0ebcd410da3810064ecf621ca356710f8df09a9bc3e0a14be38d2bb8d8b3077db8949af688d522858620?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 2 Frans Du Bois Jacobsbay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.972055558653 17.890903044386

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang