Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On 17 Avondale

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 141 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Louise V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

We had a lovely stay. The host was very accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy Y
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic, great value for money. Lovely space, very clean. Inge was so welcoming and thoughtful in the decor of the room. Offered all the basic amenities and a good location. Will definitely stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmeli O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ons het ons baie geniet en alles was gerieflik. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Dit was asof ons by ons eie huis was. Heerlik gebly - baie rustig. En Inge is 'n dierbare mens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantell K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantastic. My stay was very welcoming, safe, and secure. Absolutely amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morne E
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Was vir besigheid, baie lekker gekuier. Baie lekker gebly, netjies en skoon, baie veilig en glad nie ver van die strand af nie. Geleë naby winkelsentrums. Sal beslis weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof W
1 nag
5.0
Nov 2024

Uitstekend. Baie geniet, was net 'n bietjie kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida C
1 nag
5.0
Nov 2024

Gerieflike verblyf in 'n stil area, en tog is winkelsentrums maklik binne bereik. Die gasvrou was verwelkomend en die verblyf het aan al my vereistes voldoen. Ek sal in die toekoms graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa C
1 nag
5.0
Nov 2024

Bekostigbaar, baie gerieflik. Mooi tuin, privaat ingang. Netjies, skoon en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Toni M
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

It was comfortable, clean and Inge was a kind and considerate host. I loved my stay, Inge is a wonderful host!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 141

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 630
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 630
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMDCd6Cc1jZlMaZiIw5I7dbyyVEkgx82zu4lb3jVTa4jY2Xzms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R630 per nag (plek vir 2) 141 5 1 5 17 Avondale Cresent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808365027475 18.482470055837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang