Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On 17 Avondale

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 127 resensies vir On 17 Avondale
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Rosemary N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosemary N

Just what I needed.

For single travellers who just need a safe, clean place for a night or three (especially ladies), this place is just perfect. Quiet area, but still close to all the shopping, etc. in the area.

Susan En Gideon V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan En Gideon V

Heerlik, rustig en wonderlike area.

Heerlik gebly, gasvry ontvang. Wonderlike bed en beddegoed. Heerlik gestort en baie ekstras om ons te bederf. Ons motor was ook veilig agter 'n geslote hek gewees.

Alfred W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred W

Friendly host, beautiful garden, clean and beautiful room.

Perfect location, near shops, coffee, sugar and milk were supplied, which is awesome. WiFi and DSTV were a bonus. Highly recommend this place.

Ash-lee A - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ash-lee A

Awesome.

Was a very nice, quiet, and private stay. The host is the best.

Jannie D - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Uitstekend.

Verblyf was uitstekend, skoon en gerieflik naby als.

Richard And Glenda J - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard And Glenda J

Excellent spot, close to everything, including to the airport.

Excellent, well done, Inge. Thank you for a pleasant stay. Central to what we needed to do in the Blouberg area. Close to the beach, close to the shopping mall. Main road access to Cape Town and Melkbosstrand, etc.

Kobus N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Rustig, stil en baie gerieflik.

Die beste plek om te bly in die area. Ruim, skoon en netjiese kamer wat uitloop op 'n pragtige tuin.

Monique H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique H

Conveniently located, clean and safe stay.

A beautiful, well-kept and clean room with a fridge, en-suite bathroom, and television. The host was great!

Debbie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Beautiful room, comfortable and quiet.

The room is lovely. Nice and quiet, and the bed is huge! Very comfortable. The extras like coffee, tea, milk, and rusks were a lovely touch. A quick drive and you are on Blouberg beach. Thank you for a great stay - highly recommended. PS: Great that the WiFi still worked during load shedding.

Lia B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lia B

Ek het Amerikaners vir 'n toer gevat deur Kaapstad.

Ek het met 'n geruste hart geslaap met die wete dat ek en my voertuig veilig is.

Ruben J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ruben J

Comfortable. Easy and open.

It was easy access. Not difficult to find. Welcoming and good to the eye, very pleasant and open. Great bed and linen comfort.

Gerard N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerard N

Lekker, gemaklik en rustig.

Gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Die suite is ruim, skoon en vertoon mooi. Die parkering is veilig en byderhand. Daar is 'n mooi tuin met tafeltjie en stoele vir die gaste.

Paul V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul V

Baie lekker en netjies.

More. Baie lekker daar gebly en gesels. Plek is netjies, veilig en gerieflik, en in 'n stil area. Dit was vir ons maklik om te vind. Sterk aan te beveel. Groete, Paul en.

Vera P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vera P

Peaceful, neat, excellent location, safe.

We had a wonderful experience and will definitely be back for a longer time. Everything was neat and clean. The location at On 17 Avondale is perfect and very safe. The garden is so beautiful and peaceful. Thank you so much for the lovely accommodation! We will be back!

Leonie V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie V

Fantasties!

Inge is 'n wonderlike gasvrou! Dit was oor en oor die moeite werd en ons sal definitief weer daar gaan bly!

Debbie F - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F

Very pleasant.

Clean and very comfortable for an overnight stay. We will be back. Thanks so much.

Samantha O - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha O

Baie netjies, gerieflik geleë. Die Dame van die plek is baie vriendelik.

Die kamer is skoon en het al die nodigste eetgerei. Die plekkie is loopafstand van die strand en winkels.

Fanie D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie D

Baie lekker gebly en alles was 100%.

Geen probleme gehad nie en Inge het ons baie tuis laat voel.

Roelien B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelien B

Vriendelik, netjies, veilig.

Indien jy op soek is na "home away from home" is On 17 Avondale net die regte plekkie vir jou. Opregte gasvryheid, omgee en vriendelike diens. Als wat jy nodig het, naby groot winkelsentrum, Blaawberg Netcare Hospitaal, rustige, veilige en baie mooi area. Kan die selfsorg-eenheid sterk aanbeveel.

Chris P - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris P

Fantastiese, lekker en skoon plek!

Ons het baie lekker oornag!

Tania J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania J

Perfek!

Waarde vir geld. Reg gewees vir ons behoeftes.

Anelda V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelda V

Baie gerieflik.

Tannie Inge is regtig baie vriendelik en behulpsaam. Die kamer is so mooi, netjies en skoon. Alles wat mens nodig het is tot jou beskikking.

Letitia M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Letitia M

Definitely going again.

Friendly lady who open place is neat and clean.

Gert V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert V

Bakgat.

Sal verseker weer en weer inboek.

Retha J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha J

Vriendelik rustig en veilig.

Ons was baie vriendelik ontvang en het heerlik gebly, alles wat mens nodig het, sal definitief weer terug gaan.

Louis L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis L

Aanwysings was maklik om te volg en skoon en netjies, baie tevrede met my verblyf.

Kan die verblyf aanbeveel en prys is billik.

Jannie V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie V

Baie skoon, netjies en privaat. Alles wat jy benodig vir 'n paar dae naby Bloubergstrand. Voertuig veilig in die erf.

Naby aan Bloubergstrand en verskeie inkopiesentrums.

Madri L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madri L

Net wat mens nodig het!

Die kamer en geriewe is silwer skoon! Gasvrou baie behulpsaam en vriendelik sal enige tyd weer hier kom oornag!

Lieb L - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lieb L

Net wat jy wil hê.

Goeie ligging, stil omgewing en vriendelike gasvrou.

Brian B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian B

Pleasant, affordable and capped by an amazing hostess.

We were made to feel welcome before we even arrived there. The facilities are more than adequate and the parking secure. Location is excellent with a short drive to all of Cape Town's amenities.

Raseegan R - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raseegan R

It was beyond exceptional.

Very welcoming host. Place was just as beautiful neat tidy and tranquil as the pictures. We will definitely visit again.

Rita V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rita V

Wonderlike plekkie. Uitstekende gasvryheid.

Het heerlik gebly. Stil en veilige omgewing. Wonderlike ontvangs deur gasvrou. Sy is dierbaar en gaan uit haar pad vir haar gaste. Sal weer daar gaan bly.

Jean M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean M

Excellent value and gracious hostess. Highly recommended.

Perfect place away from the beach. Very well managed with crisp white towels and bedding and scrupulously clean. All round great stay.

Anelize M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelize M

Gemaklik, naby die strand en sentrums, vriendelike diens en baie skoon.

Was baie lekker om hier te woon. Vriendelike diens. Baie skoon en netjies. Kar veilig onder afdak en binne gesluit. Sal verseker weer kom kuier.

Susan V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Susan V

Beste verblyf wat ek nog ooit bespreek het.

Ek kan die plekkie aanbeveel vir enige iemand wat oornagverblyf soek. Ek het baie lekker gebly en die ligging was ideaal. My man was opgeneem in die Netcare Blouberg Hospitaal. Die gasvrou is 'n aangename persoon wat haar gaste se behoeftes aanspreek. Sy het selfs een aand vir my uitgehelp met verblyf in haar huis omdat iemand anders die kamer bespreek het. Ook gesorg vir 'n ligte ete die betrokke aand. Dankie, Inge, ek het dit baie waardeer.

Antoinette M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette M

Naweek saam met manlief.

Ek en my manlief kon 'n lekker naweek geniet om vir familie te gaan kuier.

M B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
M B

Ons het die eenheid basies net gebruik om te slaap vir die 3 dae en het als in plek gevind, netjies, skoon en warm. Ek kan dit aanbeveel en sal dit weer gebruik as ek weer daai kant toe kom.

Dalk net 1 aspek wat hulle na kan kyk is die deur in die eenheid wat direk verbind is met die eienaar se slaapkamer. Dit is nie 'n probleem vir ons gewees nie, maar dit kan dalk ongemaklik wees vir ander. Ons het dit nogtans geniet. Dankie.

Janine L - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janine L

Loved it!

Would definitely go there again.

Linda W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda W

Kamer was netjies en gasvrou vriendelik.

Ek sal dit nie aanbeveel as jy wil selfsorg nie, daar is nie 'n kombuis met 'n stofie nie en geen opwasbak nie.

Karen S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen S

Baie dankie, ek het heerlik gebly.

Mooi tuin en rustige area. Alles was netjies en skoon. Dankie vir jou vriendelikheid, Inge.

Umesh Gopal G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Umesh Gopal G

Welcoming.

Had a very warm welcome from the host and made us feel at home. The most important thing is I had a peaceful sleep on a comfortable bed.

Michelle F - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Helpful and friendly hostess, excellent hospitality.

Inge welcomed my mother and me with open arms. She was helpful and polite in every way needed.

Johann D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann D

Puik.

Uitstekende oorblyplek.

Mauritz V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V

Baie rustig en lekker ontspan.

Baie naby alles, soos see, inkopies, ontspanning, oefen-, eetplekke, ens.

Solomie K - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Solomie K

Was wonderlik.

Skoon en netjies, tannie Inge se gasvryheid en vriendlikheid was absoluut die beste wat ons al ooit ervaar het. Home away from home.

Michelle F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Blissful, satisfied tranquil.

I would like to thank the most caring, kind-hearted host. The owner accepted us with a warm-hearted smile and made us feel that we belong there, what a wonderful feeling, she was so kind in all ways possible, and assisted when we needed anything. The accommodation (Room) was spotless to the T. We will definitely go back to 17 Avondale.

On 17 Avondale se terugvoer

Hi Michelle, it was a pleasure having you and your spouse here.
Kind regards, Inge.

On 17 Avondale
Marius B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius B

Simply the best.

I visited the hospital with the birth of my daughter. During my stay, Inge offered to drive me to the hospital every day. This is beyond my expectations and unheard of. Place is safe, clean and would be recommended to anyone.

On 17 Avondale se terugvoer

Hi Marius baie dankie!
Dit was 'n plesier om te kon help en dankie dat jy by "On 17Avondale" bespreek het. En nogmals baie geluk met die nuweling in die familie.
Groete, Inge

On 17 Avondale
Francois C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Netjies, met goeie waarde vir geld.

Tuinspasie voor kamer skep rustigheid. Private toegang en veilige parkering is verwelkom. Sal vir seker weer besoek.

Elmarie T - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie T

Gasvryheid, baie skoon en netjies.

Sal definitief vir my volgende besoeke weer daar tuisgaan.

Phillipa M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phillipa M

What a gem!

Thank you, Inge, for a lovely stay. Everything I needed for the night, including an electric blanket. And the best shower ever!

On 17 Avondale se terugvoer

Phillipa, it was lovely to have met you. I am glad you enjoyed your stay. Regards, Inge.

On 17 Avondale
Kobus E - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus E

Pragtige, gerieflike, skoon huisvesting.

Inge is 'n dierbare gasvrou, en 'n aangename mens, gaan uit haar pad om mens tuis te laat voel. Beveel haar plekkie definitief aan met veilige parkeerplek.

Isabel M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isabel M

Everything that is required and more - exceptional value for money.

So many little things that were provided that is not normally found in places.

Elna G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G

Baie skoon en netjies.

Baie dankie, heerlik gebly.

Johan K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Beste waarde vir geld, skoon en vriendelike mense.

Stop gerus oor, baie netjies en waarde vir geld.

Maci U - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maci U

Fantasties.

Ongelooflik lekker gekuier.

Christiaan C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C

Dit het soos huis gevoel.

Ons het ons verblyf baie geniet. Skoon, netjies, veilig en baie vriendelik. Ons sal beslis weer daar gaan bly.

Mauritz V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V

Baie gerieflik.

Baie gerieflik en ontspanne.

On 17 Avondale se terugvoer

Mauritz, dis baie aangenaam om jou as gas te verwelkom. Baie dankie. Groete

On 17 Avondale
Colin J - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin J

Fantasties!

Dit was 'n ongelooflike tydjie by julle gewees en sal beslis weer kom!

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, dit was baie aangenaam om julle hier te gehad het.

On 17 Avondale
Ryno V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ryno V

'n Rustige, skoon plek met 'n mooi tuin.

Het 'n baie mooi kamer gehad met aircon. My kar kon ek binne parkeer en die tuin was baie mooi. Het alles gehad wat ek nodig gehad en alles was so mooi skoon en netjies.

Lealize V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lealize V

A home away from home! Clean, cosy unit with own entrance and safe parking.

The owner goes out of her way to make her guests feel welcome and is always ready and willing to assist. The unit is well maintained and has a relaxing feel to it. It is located in a quiet neighbourhood with shops nearby. Thank you for going the extra mile and adding 'little things' that makes one's stay such a pleasure!

Dot S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dot S

Clean and comfortable.

See stars.

On 17 Avondale se terugvoer

Thank you very much. It was lovely meeting you.
Kind regards, Inge.

On 17 Avondale
Lizett M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lizett M

Dit was rustig en intiem.

Die verblyf van 4 dae was lekker in 'n klein spasie. maar alles wat ons nodig gehad het. Ons was naby die strand en alles was maklik toeganklik. Ingrid het uit haar pad gegaan om die kuiertjie vir ons gemaklik te maak.

Loren S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Loren S

Feels just like home.

We received a warm welcome from the hostess who catered to all of our needs. The room was also nicely decorated, had a very comfortable king size bed and ample cupboard space and even covered parking for our car. We could come and go as we pleased which made us feel right at home. Also loved the chocolate treats as well as the ironing board and aircon which definitely came in handy. Also very close to shops as well as the beaches. Will definitely visit again!

Basie R - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Basie R

Rustig, netjies, veilige parkering.

Bly altyd lekker daar.

Deon H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon H

Ek was op 'n wegbreek om af te skakel en 17 Avondale was presies wat ek nodig gehad het. Nie te na en ook nie te ver van die see en winkels nie. Baie rustig en terapeuties.

Die voëls het soggens en middae vir my kom sing en die uitsig, alhoewel beperk, was streulend. Inge is 'n dierbare mens met wie ek ook lekker kon gesels. Sal definitief weer kom kuier!

On 17 Avondale se terugvoer

Dit was baie aangenaam om jou hier te hê én ons lekker intressante geselsies. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Sarel D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel D

Baie skoon en netjies en 'n gasvrou wat vriendelik en behulpsaam is.

Sy het persoonlik met my begin kommunikeer op WhatsApp terwyl ek nog op pad was na Kaapstad. Tydens my verblyf, het sy seker gemaak dat ek gemaklik is.

Barney B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Barney B

Veilig. Rustig. Vriendelike gasvrou.

Gasvrou was baie vriendelik en baie behulpsaam (waardeer dit verskriklik baie). Veilige parkering onder skadunet. Baie netjiese plek! Voëltjies in die tuin was 'n groot bonus.

Joy C - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joy C

Gerieflik.

Gasvrou meer bekommerd dat jy haar betaal as om na jou gesprek met haar te luister. Verder aangename verblyf.

On 17 Avondale se terugvoer

Dit was aangenaam om jou hier te hê. Groete

On 17 Avondale
Janine B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Rustig, gerieflik, romanties en perfek geleë

Ons het 'n baie heerlike, rustige naweek gehad. Inge het ons baie vriendelik ontvang en die plekkie was 'n replika van wat adverteer word. 17 on Avondale bly definitief op ons lys van gunstelinge en ons sal vir seker weer hier wil kom bly.

Dirk O - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk O

Baie lekker vir 'n week by On 17 Avondale gebly.

Inge is 'n gasvrou duisend, mens kan nie vir beter vra nie! Die kamer en badkamer was uiters skoon en gerieflik en die motorafdak reg voor die kamer was 'n bonus. Baie dankie Inge, seënwense vir 'n mooi 2022.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, was aangenaam on julle hier te gehad het. Kom gerus weer. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Daniel H - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel H

Netjies, skoon, veilig en goed geleë.

Waarde vir geld, verblyf naby aan alles!. Eiendom goed versorg met vriendelike gasvrou!

Louise M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise M

Ons het so baie lekker gebly!

Die plek is skoon, netjies en gemaklik. Ons sal definitief weer daar bly.

Ronnie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronnie V

Die kamer is gerieflik, ekstras soos die beskuitjies was 'n welkome verrassing.

Die eienares het uit haar pad gegaan om my sleepwaentjie te akkommodeer en ek is baie dankbaar daarvoor. Sy het spesiaal vroeg opgestaan (04:30) om my te help tydens my vertrek.

On 17 Avondale se terugvoer

Dit was 'n groot plesier. Nou weet ek jy het veilig by jou bestemming aangekom.

On 17 Avondale
Aileen M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aileen M

Such a lovely clean and comfortable room.

Lovely clean fresh room with everything you will need. The host Inge is very friendly, and even left me a flask of hot water to make coffee with the next morning, as we had load-shedding. I can recommend this to anyone that needs a good rest, or a quiet weekend away. Thank you Inge once again for your warm hospitality.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie Aileen, dit was aangenaam om jou hier te hê. Maak gerus 'n draai.

On 17 Avondale
Hannes T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes T

Vriendelik. Stap ekstra myl. Het gratis oggendbederf gehad in yskas!

Afgelaai by mall gratis. Yogurt en vrugte. Heerlike seep.

On 17 Avondale se terugvoer

Hi daar, was absolute geen probleem om julle Mall to te vat, groot plesier. Ek het julle ook baie geniet. Hoop sie julle gou weer. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Mauritz V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mauritz V

Baie geniet.

Baie stil omgewing, lekker gekuier.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, dit was lekker om julle hier te hê. Kom gerus weer. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Fatiema P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fatiema P

Over the moon.

Net die beste vir wegbreek en romanse vir 2.

Melicia S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melicia S

Dit was kort. Maar uitstekkend.

17 Avondale is 'n uitstekkende plekkie vir 'n paartjie wat net die stilte wil geniet.

Annelize K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize K

Die eenheid is goed geleë en goed toegerus.

Ons is vriendelik ontvang en Inge is 'n baie gawe gasvrou. Die gaste eenheid beskik oor alles wat 'n mens kan nodig hê vir jou verblyf. Skoon en baie netjies met ekstras wat gaste welkom laat voel. Dit is 'n pluspunt dat daar parkering binne die eiendom is naby jou kamer. Verder is dit naby genoeg aan die see en ander toegangsroetes. Indien jy iets benodig gaan die gasvrou uit haar pad om jou te help. Aangename verblyf en hoog aan te beveel. Sal weer soontoe gaan.

Anell J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anell J

Dit was 'n heerlike ervaring en goeie gasvryheid. Dankie Inge dat jy ons verblyf so aangenaam gemaak het.

Dit was n heerlike ervaring en goeie gasvryheid. Dankie Inge dat jy ons verblyf so aangenaam gemaak. Ek kan Avondale regtig aanbeveel.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie dit was aangenaam om julle hier te hê.

On 17 Avondale
Adrian A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian A

Ongelooflik.

Sien sterre.

Riana W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana W

Sien onder.

Inge is 'n wonderlike gasvrou. Sy het my en my sussie van die eerste oomblik laat tuis voel. Sy is besorg oor haar gaste en maak dat 'n mens so lekker bly dat jy amper voel of jy tuis is. Sy doen soveel ekstra moeite. Die eiendom is netjies en skoon en perfek geleë, maklik om te vind en naby aan alles. Ek sal On 17 Avondale enige tyd aanbeveel vir enige persoon wat daar wil tuisgaan.

Ivan O - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan O

Baie gerieflik.

Inge baie gasvry en hulpvaardig. Sal beslis weer daar oorstop. Baie dankie.

Dawie J - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie J

Awesome.

Dit was die gevoel asof jy vir jou Tante in die Kaap gaan kuier het. Baie gesellige en vriendelik Tannie Inge.

Petrus S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Lekker naby hospitaal, bestuur vriendelik en behulpsaam.

Vriendelike ontvangs, velige parkering, naby alles en rustig.

Louise C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Baie, baie lekker!

Sien sterre.

Lynette R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette R

Uitstekende verblyf!

Inge baie vriendelik en behulpsaam. Baie netjies, stil en uitstekende ligging.

Maresa H - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maresa H

Gerieflike, netjiese kamer met goeie diens van die eienaar!

Ek het baie lekker gebly!

Leslie S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leslie S

Baie netjies, gasvry en bedagsaam. Melk en yogurt in die yskas. Skottelgoedseep, alles wat ons nodig gehad het.

Sal beslis aanbeveel.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie.
Dit was aangenaam om julle te ontmoet.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete, Inge.

On 17 Avondale
Tohlen S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tohlen S

Baie rustig.

Ons was gegroet met 'n hartlike welkom, alles is netjies en gerieflik, sal beslis weer in die toekoms daar bespreek.

Andre M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre M

Would be back soon.

The place is situated in a secured area and malls and beach are close by if you like to do something or you can just relax on the stoep and enjoy the peace and quietness. I will definitely go again for a longer stay.

Karien W - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karien W

Vriendelike diens en die kamer is baie netjies.

Netheid is uitstekend.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, was aangenaam om julle hier te hê.
Hoop om julle weer eendag te sien.
Groete
Inge

On 17 Avondale
Johan S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Great hospitality!

The reception was good and the owner was really hospitable. Will surely visit again.

Eunice S - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice S

Baie lekker en rustig.

Dit was ons tweede keer by Avondale. Baie lekker kort kuier. Net so perfek soos die eerste keer. Sal definitief weer daar bly. Die eienaars het alle Covid-19 protocols gevolg. Baie beïndruk.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit opreg. Die kamer was ook netjies agter gelaat.

On 17 Avondale
Johnnie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnnie V

Tien ster waarde, diens, netheid,ligging,vriendelikheid!

Ek en Elna sal On 17 Avondale met die grootste gemak aan enige iemand aanbeveel sonder twyfel. Baie dankie Inge en Andre.

Monique E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique E

It was wonderful. I enjoyed every bit of it. It's peaceful and quiet.

Best ever. We enjoyed.

Elrina B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elrina B

Aangenaam, veilig en gerieflik.

Weereens 'n groot dankie aan Tannie Inge en Monica vir die spesiale reëlings met die sleutels. Ons sal beslis weer van hierdie prag plekkie gebruik maak as ons in die Kaap is.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie vir mooi resensie waardeer baie. Hoop om julle weer te sien.
Dankie.

On 17 Avondale
Lena B - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lena B

It was perfect for our needs.

It is very comfortable, clean and homely.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was perfek vir ons behoeftes.

Dit is baie gemaklik, skoon en huislik.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Janine V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine V

Heerlik!

Baie dankie vir 'n heerlike paar dae. Inge was baie vriendelik en behulpsaam. Ons kamer was pragtig skoon en heerlik koel.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, ons hoop om julle weer te verwelkom. Julle was baie aangename gaste. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Sammy M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sammy M

Skoon, netjies en vriendelik.

Die kamer is skoon en baie netjies. Tydens load shedding het die eienaar vir ons op hul gasstoof water gekook en vir ons gegee om koffie te maak sonder dat ons daarvoor gevra het. Is 'n baie lekker oornagplekkie.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, ek sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Groete, Inge.

On 17 Avondale
Julian S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Julian S

Baie nice en gemaklik.

Veilige ligging en gemaklik.

Alta S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Alta S

Doktersbesoek.

Veilige tuiste.

Marc P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marc P

Absolutely awesome.

This place is upmarket, very neat and clean. Will recommend anytime.

Basie R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Basie R

Wonderlike plekkie en mense.

Ons sal vir seker weer gebruik maak van die verblyf. Baie netjies en skoon. Vriendelike mense. Vir seker 'n plekkie om oor te bly.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie, sal julle graag weer wil sien. Mooi bly.

On 17 Avondale
Morna T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morna T

Neat, clean and comfortable.

Friendly, but discreet hosts.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Netjies, skoon en gemaklik.

Vriendelike, maar diskrete gashere.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marechelle J - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marechelle J

Dit is 'n baie lekker plekkie om vir 'n naweek oor te bly, die oom en tannie is die vriendelikheid self.

Toe ons daar aankom, 8 uur die aand, het ons 'n snack in die yskas gekry omdat die tannie gedink het ons sal honger wees. Ons verblyf verder was baie lekker. Dit is baie gemaklik en naby genoeg om die see te hoor en ruik!

Sharon A - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A

Warm welcome and a pleasant stay.

Warm and friendly welcome by Inge, a lovely lady. The room tastefully furnished, spotlessly clean and tidy and the huge bed very comfortable. Secure parking and outside seating. Definitely value for money.

Jacobus D - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Alles was pragtig en ons is bederf met eetgoed, wat 'n voorreg, wonderlike mense.

Baie wonderlike plek en gasvryheid.

Iris F - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris F

Gemaklik rustig en stylvol.

Mense was baie gasvry. Het ons baie welkom laat voel. Plek is netjies en veilig. Sal beslis weer daar bespreek.

Sharon A - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon A

Warm welcome and a pleasant stay.

Warm and friendly welcome by Inge, a lovely lady. The room was spotlessly clean and tidy and the huge bed very comfortable. Secure parking. Definitely value for money.

Carel P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Baie netjies.

Ons is baie vriendelik deur Inge ontvang, die verblyf is baie netjies en volledig toegerus, sal definitief weer daar oorbly.

Katlego Reginald M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Katlego Reginald M

I really enjoyed my stay there. They even took me in as their child. I thank you.

See stars.

Hermann J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermann J

Was 'n plesier om daar te bly.

Ek was baie gelukkig om daar te bly. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam, die eenheid is skoon en goed ingerig. Ek sal enige tyd weer daar slaap.

Rt M - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rt M

Very happy and will return again.

We had a wonderful stay. The bed was really so comfortable and the facility was very good. We enjoyed safe parking and the hosts were friendly and helpful. Great value for money. We can most definitely recommend this accommodation. For long stay travellers 17 Avondale is a perfect option.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gelukkig en sal weer terugkom.

Ons het heerlik gebly. Die bed was verskriklik gemaklik en die geriewe is goed. Ons het veilige parkeerplek gehad en die gashere was vriendelik en hulpvaardig. Goeie waarde vir geld. Ons kan dit beslis aanbeveel. Vir mense wat lank wil oorbly is 17 On Avondale perfek.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

On 17 Avondale se terugvoer

Thank you very much for your review, it is much appreciated. We hope to see you sometime soon.

On 17 Avondale
Magaretha S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magaretha S

Was heerlik gewees.

Die eienaar was baie vriendelik. Goeie diens gekry. Sal weer daar bly.

Coetzee H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Coetzee H

Baie skoon en baie vriendelike diens. Hoogs aan te beveel.

Sien sterre.

Madeleine V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madeleine V

Baie oulike plek!

Sal beslis weer kom! Veilig en waarde vir geld.

Reta L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Reta L

Bevredigend.

Standaard verblyf. Bevredigend.

Riana J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana J

Silwerskoon en 'n plesier om daar te bly.

Sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netisha H - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Netisha H

A beautiful, safe and clean environment to stay at.

The accommodation is situated is a safe and easily accessible area. The accommodation was beautiful and clean. The hospitality was outstanding. There was a carport to park our car overnight. We had absolutely no trouble with our accommodation and could have not have asked for a better one. Well done Inge, and keep up the brilliant work.

On 17 Avondale se terugvoer

Thank you Netisha, much appreciated. It was lovely meeting you!

On 17 Avondale
Hendrina S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrina S

Dit was besonders verfrissend om daar te bly. Het tuis gevoel. Sal definitief weer daar gaan kuier.

Wat 'n aangename verrassing. Was verras met heerlike eetgoedjjies in die yskas en vriendelike verwelkoming van gasvrou met my aankoms twaalf uur in die nag. Perfekte wegkruip-oase. Sal Avondale sterk aanbeveel.

On 17 Avondale se terugvoer

Baie dankie Hendrina, ons sal jou graag weer verwelkom.

On 17 Avondale
Louis J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis J

Baie tevrede diens, was uitstekende verblyf, was baie netjies en goed ingerig en bed was hemels sag, sal beslis weer daar tuisgaan.

Veilige parkering, pragtige, stil omgewing, vriendelik verwelkom en eienaar ons dadelik laat tuis voel. Kamer en badkamer baie mooi ingerig, alles wat ons benodig het was voorsien. Die bed was lekker groot met vere-sagte duvet en kussings. Yskas om als koud te hou, jogurt, melk en water was 'n aangename verrassing. Mikrogolfoond, TV, stoepie waar mens kan sit en die voëltjies wat kom water drink aanskou, dit het ons verblyf ontsettend lekker gemaak, ons sien baie uit om weer daar tuis te gaan.

Rene C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene C

Gerieflik. Alles wat nodig is.

Die verblyf was uit en uit waarde vir geld gewees. Goeie diens en gemaklik.

Amanda C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

Heerlike oornagplek.

Dis 'n uitstekende plek as 'n mens wil oornag op pad iewers heen.

Gawie W - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gawie W

Baie netjiese en skoon verblyf vir twee persone.

Ons het vir drie nagte bespreek en was aangenaam verras met die akkommodasie. Dit is gerieflik, skoon en veilig. Inge was baie gasvry en behulpsaam met inligting benodig. Die bed is gerieflik en daar is baie pakplek. Daar is ook 'n mikrogolfoond en 'n klein yskassie. Koffie en tee was voorsien. Die eiendom is gerieflik naby na winkelsentrum en vyf minute van die strand.

Anna Adriana R - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anna Adriana R

Ontvangs was goed. Privaatheid is gerespekteer. Waardeer dit.

Netjiese kamer. Verblyf was aangenaam. Veiligheid van vervoer was ook verseker. Sal aanbeveel.

Monisha V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Monisha V

It wasn't what I expected it to be.

We were chilling in the room having drinks and listening to music, then the owner knocked on the door and said they trying to sleep & my whole night was spoiled.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit is nie wat ek verwag het nie.

Ons was besig om in die kamer te kuier en musiek te luister. Die eienaar kom klop toe aan ons deur en sê dat hulle probeer slaap en ons moet die musiek afsit. My hele aand is toe daarmee heen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMDCd6Cc1jZlMaZiIw5I7dbyyVEkgx82zu4lb3jVTa4jY2Xzms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 17 Avondale Cresent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808365027475 18.482470055837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang