Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On 17 Avondale

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R620 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On 17 Avondale bied oornagverblyf in die kusvoorstad Bloubergstrand, in Kaapstad. Die woonbuurt het pragtige uitsigte oor Tafelberg en sy nabyheid aan die middedorp maak dit 'n ideale basis vir diegene wat die Kaap wil verken.

Die verblyf beskik oor 'n smaakvol gemeubileerde slaapkamer met 'n en suite-badkamer en 'n privaat ingang. Die lugversorgde slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort.

Die eenheid is ook toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi. Veilige parkeerplek word ook voorsien.

Die hoofstrand is 'n kort entjie se ry van die huis af en is ideaal vir watersport soos seilplankry, branderplankry en vlieërbranderry, terwyl ander doendinge voetslaan, fietsry en hengel insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 127 resensies vir On 17 Avondale
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Inge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 127

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink On 17 Avondale het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Avondale-singel 17, Blouberg Rise, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeMDCd6Cc1jZlMaZiIw5I7dbyyVEkgx82zu4lb3jVTa4jY2Xzms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag (plek vir 2) 127 5 1 5 17 Avondale Cresent Blouberg Rise 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.808365027475 18.482470055837

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang