Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On De La Vigne

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Vigne-straat 56, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

On De La Vigne is in die rustige dorpie Riviersonderend geleë en bied selfsorgverblyf met asemrowende uitsigte.

Hierdie ou Kaaps-Hollandse huis is in 1929 gebou en bied verblyf in 2 pragtig gemeubileerde slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer. Daar is gemaklike beddens met skoon linne en sagte duvets, asook geriewe soos 'n TV, 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt sluit graankos, melk, sap en hawermout in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan buite op die groot stoep eet. Die stoep spog met tuin- en berguitsigte. Verder is daar 'n gedeelde braai-area en veilige parkeerplek is ook beskikbaar. Die verblyf het rugsteunkragopwekkers en die verblyf word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Drankies ingesluit
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • De La Vigne-straat 56, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De La Vigne-straat 56, Riviersonderend, 7250, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1df1445094bab82c2bc568e422953a3fdf2eddbb320859ffc93413a553fdd9306a0edad3328f7681f279eb2f1a5abb483c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 56 De La Vigne Street Riviersonderend 7250 Wes-Kaap 021 201 8901 10:00-22:00 10:00 -34.150912495005 19.909845317791

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang