Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Deck

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir On Deck
Netheid
4.5/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Andeline A - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andeline A

Fun.

The house was well equipped for the whole family, and we enjoyed our stay.

On Deck se terugvoer

Andeline,
I'm glad you enjoyed your stay.
Hope to see you again.
All the best,
Nita

On Deck
Elzane M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzane M

Lots of space, clean accommodation and beautiful view!

We had a fantastic time at On Deck! The view is mesmerising, and the sound of the waves crashing on the rocks really created a relaxing atmosphere. The house has ample space and accommodated 10 adults with three children under the age of two very easily. We were able to braai on the deck with ease, and the kitchen had everything we needed. Furthermore, the house was very neat with clean linen and clean bathrooms. Highly recommend booking this accommodation for any future trips to Langebaan. It truly was a great experience.

On Deck se terugvoer

Elzane,
Thank you for the nice and positive review.
Hope to see you back in Langebaan again soon.
Regards,
Nita & Mandie

On Deck
Wj C - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wj C

Totally worth it.

Close to the sea and ample space for 10+ people.

Netta V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Netta V

Amazing.

Was awesome. View spectacular. Close to shops and beach.

On Deck se terugvoer

Thanks for the positive review, Netta. Come visit again. All the best, Nita & Mandie.

On Deck
Nomsa M - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nomsa M

The place was big enough for us and was warm and cosy, view was beautiful and my team likes the place as well.

The place was clean and cosy although the weather was cold but it was nice and warm and we did not experience any problems while staying there. There were enough beds for us all and dining room was big enough, we really enjoy ourselves and behave, and thank you for giving us a chance to stay On Deck. Hope you will get more business through our posting as we get a lot of enquiries about the place. We played pool although we did not know how, it was fun.

Carol Ann S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol Ann S

Ons het ons gate geniet. Dit was lekker gesellig.

Ek en my hele gesin was rerig gewow. Miskien net 'n TV vir onder kry, ingeval gestremdes saam kuier, en 'n microwave onder ook. Anders was alles sommer fantabulous. 12 uit 10 vir On Deck. Dankie Mandy en Anita.

Angelina S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelina S

Excellent views and very comfortable.

We've enjoyed our weekend very much. We suggest that the house becomes more loadshedding friendly - gas burner. Floors in the showers needed deep cleaning. Insufficient lightning in kitchen and on stairs. Recommend Wi-Fi please.

Pieter C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Teen see, baie skoon en netjies.

Goeie verblyf, netjies en skoon.

Bronique B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bronique B

Baie mooi plek. Baie spasie. Netjies.

Die uitsig is baie mooi. Die plek is baie skoon en netjies.

On Deck se terugvoer

Bronique,
Baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het dit geniet.
Kom kuier weer.
Groete,
Nita

On Deck
Deon S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon S

Wat fantastiese ligging, sou nooit kon droom dat ons so naby die see sou wees nie. Die plek is mooi geleë, skoon, goed uiteengesit en baie gerieflik ingerig.

Ek sas enige een/familie/groepe aanbeveel om gebruik te maak van die akkommodasie by On Deck. Die plek het 'n besonderse ligging oor die lagoon en die sonsondergang is sprokiesmooi. Die plek is mooi uiteengesit en sekuriteit verseker jou 'n goeie vakansie. Ons was grootmense wat gebruik gemaak het van On Deck en het nie probleme ondervind nie. Ek sal wel wil hê dat 'n splashpool op die erf aangebring word sodat kinders met hul ouers dit kan geniet.

On Deck se terugvoer

Deon,
Dankie vir die terugvoering. Is bly julle het lekker gekuier.
Hoop ons sien jou sommer gou gou weer.
Groete
Nita

On Deck
Leon R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon R

Beautiful views lovely place to stay as a large group of 12.

Visited and stayed here over long weekend in September as a group of 12. Beautiful views right on the water lovely rooms most with en suites. Pool table and braai deck for entertainment . Full DStv not to miss any sport. Had a great care free stay.

Yolande A - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande A

Ongelooflike lekker atmosfeer.

Asemrowend mooi. Sou net ’n binne-braai wou geniet met die wind wat waai.

Fatiema G - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Fatiema G

The house was very nice, clean and spacious, with a view over the sea that's to die for. Our hostess, Mandie was awesome.

Our little ones had a fantastic time, as they could run around without getting into anyone's way. Just a pity there's not wi-fi. Another TV in the downstairs entertainment area would've also been nice (only one TV for the entire house).

Natasha F - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha F

Lekker.

Groot genoeg ruimte vir familie van 12. Mooi uitsig.

Nadia N - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Nadia N

Geen stoele op deck wat so groot geadverteer word nie.

Huis het make-over nodig. Dubbelbed in hoofslaapkamer werk nie. Baie van vensters kan nie sluit nie. Geen diefwering in so 'n area. R750 skoonmaakfooi belaglik. Dit is ekstra en nog 'n R2000 breakage fee. Die plek sien my nie weer nie, jammer.

Rehana F - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rehana F

Great.

Nice spacious house, on our own, beautiful views.

Megan M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan M

Absolutely stunning place.

Clean, comfortable and it has everything you need. Perfect for a getaway.

Vanaf
Vanaf R3 120
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 120
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Boven-straat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68fe771e69fc6fef26827a6149505dde6d1877635622df95fd2c017390beefccc1cca55f933963cb7f6bb5abe9d16b8ae643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 1 Van Boven Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07799 18.03493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang