Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Deck

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.6
Veiligheid
4.4
Andeline A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Fun. The house was well equipped for the whole family, and we enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
On Deck
Andeline, I'm glad you enjoyed your stay. Hope to see you again. All the best, Nita

Elzane M
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie spasie, skoon verblyf en pragtige uitsig! We had a fantastic time at On Deck! The view is mesmerising, and the sound of the waves crashing on the rocks really created a relaxing atmosphere. The house has ample space and accommodated 10 adults with three children under the age of two very easily. We were able to braai on the deck with ease, and the kitchen had everything we needed. Furthermore, the house was very neat with clean linen and clean bathrooms. Highly recommend booking this accommodation for any future trips to Langebaan. It truly was a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
On Deck
Elzane, Thank you for the nice and positive review. Hope to see you back in Langebaan again soon. Regards, Nita & Mandie

Wj C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Totally worth it. Close to the sea and ample space for 10+ people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Netta V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Amazing. Was awesome. View spectacular. Close to shops and beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Nita
On Deck
Thanks for the positive review, Netta. Come visit again. All the best, Nita & Mandie.

Nomsa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

The place was big enough for us and was warm and cosy, view was beautiful and my team likes the place as well. The place was clean and cosy although the weather was cold but it was nice and warm and we did not experience any problems while staying there. There were enough beds for us all and dining room was big enough, we really enjoy ourselves and behave, and thank you for giving us a chance to stay On Deck. Hope you will get more business through our posting as we get a lot of enquiries about the place. We played pool although we did not know how, it was fun.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carol Ann S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2022

Ons het ons gate geniet. Dit was lekker gesellig. Ek en my hele gesin was rerig gewow. Miskien net 'n TV vir onder kry, ingeval gestremdes saam kuier, en 'n microwave onder ook. Anders was alles sommer fantabulous. 12 uit 10 vir On Deck. Dankie Mandy en Anita.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angelina S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Okt 2022

Excellent views and very comfortable. We've enjoyed our weekend very much. We suggest that the house becomes more loadshedding friendly - gas burner. Floors in the showers needed deep cleaning. Insufficient lightning in kitchen and on stairs. Recommend Wi-Fi please.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter C
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Mrt 2022

Teen see, baie skoon en netjies. Goeie verblyf, netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0

Bronique B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2021

Baie mooi plek. Baie spasie. Netjies. Die uitsig is baie mooi. Die plek is baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
On Deck
Bronique, Baie dankie vir jou terugvoering. Bly julle het dit geniet. Kom kuier weer. Groete, Nita

Deon S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Nov 2021

Wat fantastiese ligging, sou nooit kon droom dat ons so naby die see sou wees nie. Die plek is mooi geleë, skoon, goed uiteengesit en baie gerieflik ingerig. Ek sas enige een/familie/groepe aanbeveel om gebruik te maak van die akkommodasie by On Deck. Die plek het 'n besonderse ligging oor die lagoon en die sonsondergang is sprokiesmooi. Die plek is mooi uiteengesit en sekuriteit verseker jou 'n goeie vakansie. Ons was grootmense wat gebruik gemaak het van On Deck en het nie probleme ondervind nie. Ek sal wel wil hê dat 'n splashpool op die erf aangebring word sodat kinders met hul ouers dit kan geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nita
On Deck
Deon, Dankie vir die terugvoering. Is bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien jou sommer gou gou weer. Groete Nita

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 21

Resensies 202

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 120
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R3 120
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Boven-straat 1, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA68fe771e69fc6fef26827a6149505dde6d1877635622df95fd2c017390beefccc1cca55f933963cb7f6bb5abe9d16b8ae643?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 120 per nag (plek vir 12) 17 5 1 5 1 Van Boven Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.07799 18.03493

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang