Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Idyllic Constantia

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini-weg 13, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R12 090 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Idyllic Constantia is 'n bekoorlike selfsorghuis in die lowerryke voorstad Constantia in Kaapstad. Die huis spog met 'n asemrowende, goed versorgde tuin en gerieflike, eklektiese verblyf en is die ideale basis vanwaar gaste die omliggende besienswaardighede kan verken.

Due bekoorlike dubbelverdiepinghuis met 'n grasdak bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en en suite-badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die hoofslaapkamer se badkamer het 'n bad, stort en 'n wasbak en die tweede slaapkamer se badkamer het 'n stort, wasbak en 'n aparte toilet. Die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.

Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n oond toegerus. Ander geriewe sluit 'n TV, WiFi, 'n braai-area, sitarea en 'n eetarea met 'n etenstafel vir 14, 'n aparte opwaskamer en 'n binnehof met 'n etenstafel vir 6 in. Die knus oopplan-leefarea lei na 'n sonkamer met 'n etenstafel vir 10 en deure wat heeltemal oopmaak en na die tuin en swembad lei. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Gaste kan die nabygeleë wingerd en wynlandgoedere besoek, gaan stap, Kirstenbosch besoek wat 5 km ver is, of 15 tot 20 km na die naaste strand of die middestad ry.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
Kaggel
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Lynne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Gemini-weg 13, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 12 090
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 12 090
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gemini-weg 13, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe0b137a4db2693d0716e260fd3661e67ae0d6329c0c772b6fba90cffbcc2ac9878efa3db5f1569aad592d6367090680fc206?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R12 090 per nag (plek vir 8) 13 Gemini Way Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.016876011038 18.422772814914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang