On Hill Lodge
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaunda-straat 51, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 050 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On Hill Lodge bied verblyf in Bloemfontein en is ongeveer 12,5 km vanaf Bram Fisher Internasionale Lughawe.
Dié verblyf beskik oor 11 individueel versierde kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort. Ander geriewe sluit in 'n TV, lugversorging, gratis WiFi en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontbyt is ingesluit en aandete kan gereël word teen ekstra koste en word in die eetarea bedien. Daar is ook 'n swembad, braaigeriewe, konferensiegeriewe en veilige parkeerplek op die perseel.
On Hill Lodge is ongeveer 1,5 km vanaf Northridge Mall, 8 km van Universiteit van die Vrystaat en 6 km vanaf die middestad.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3/5
SESI Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Kenneth Kaunda-straat 51, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kenneth Kaunda-straat 51, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Vrystaat