On-Nkwe Accommodation
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwe-weg 383, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Vanaf R5 450 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
On-Nkwe Accommodation is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die idilliese stad Pretoria geleë is. Dit is perfek vir 'n intieme wegbreek vir die hele gesin of 'n groep vriende wat rus en ontspanning in 'n stil omgewing soek.
Dié lieflike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n gastetoilet met 'n toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis het 'n toonbank met 4 stoele. Die eetarea het 'n etenstafel wat geskik is vir 6 gaste en 'n ingeboude braai. Die sitarea het 2 gemaklike enkelslaapbanke, 'n koffietafel en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Hierdie verblyf gebruik sonkrag en ervaar nie beurtkrag nie.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat 'n uitsig oor die tuin en omliggende area bied. Gaste kan in die tuin piekniekhou of op die gemaklike buitemeubels ontspan. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
2 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Baarshengel
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Kaggel
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Hannes Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Nkwe-weg 383, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
- Gaste dink On-Nkwe Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pretoria-Oos Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nkwe-weg 383, Tiegerpoort, Pretoria, 0056, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang