Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Oyster

Selfsorg
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-rylaan 71, Boggamsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R13 800 per nag (plek vir 14)

Beskrywing

On Oyster is in die kusdorp Boggomsbaai naby Mosselbaai in die Wes-Kaap geleë. Hierdie villa bied 'n asemrowende uitsig oor die see en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat naby die see wil ontspan.

Die villa beskik oor 7 slaapkamers en 7 badkamers en bied slaapplek aan 14 gaste. Drie van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die en suite-badkamers het elk 'n bad en 'n stort. Twee van die slaapkamers het koninggrootte-beddens en die en suite-badkamers het elk 'n stort. Die oorblywende 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en die en suite-badkamers het elk 'n stort.

Die kontemporêre huis beskik oor 'n oopplan-leefarea wat na die buite-area lei. Die sitarea het gemaklike rusbanke en daar is eetareas binne en buite. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n koffiemasjien toegerus. Daar is ook gratis WiFi en braaigeriewe.

Gaste kan in die swembad afkoel, om die vuurput kuier, in die buite-sitareas ontspan of die roetes verken.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir On Oyster
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bev Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 1

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • Oyster-rylaan 71, Boggamsbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink On Oyster het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R13 800
per nag (plek vir 14)
Vanaf
Vanaf R13 800
per nag (plek vir 14)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oyster-rylaan 71, Boggamsbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7b607ef1d1e8b21844fe4c92bc59fdafb4e7b5d8ffda486b5a632cfdc8d131576cabc8e535ff81987c5abbc2a9cc85774705?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R13 800 per nag (plek vir 14) 1 5 1 5 71 Oyster Drive Boggamsbaai 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.269899451898 21.911805782025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang