On Q Accommodation
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Tracey Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Tamia L - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay was great. Will definitely go again.
On Q Accommodation se terugvoer
Dear Tamia,
Thank you for taking the time to review us. We really enjoyed having you as our guest and hope to see you back in the future.
Kind Regards,
Tracey
Micheleen P - Apr 2023
Algehele gradering
Fabulous.
On Q Accommodation se terugvoer
Michelle, it was such a pleasure having you stay with us.
I hope we see you soon.
Thank you for such a wonderful review.
Much appreciate.
Kind regards
Tracey
Jan H - Nov 2023
Algehele gradering
Lekker gekuier.
On Q Accommodation se terugvoer
Hi Jan, The TV was working, it was only Netflix and the Internet.
If you had reported the matter, I'm sure we could have rectified it.
Since apologies.
Celesté S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netjies, skoon met vriendelike diens.
On Q Accommodation se terugvoer
Beste Celesté,
Baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg.
Vriendelike groete,
Tracey
Elzana B - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
On Q Accommodation se terugvoer
Beste Elzana,
Baie dankie vir jou resensie. Ons is baie jammer oor die lugreeling, maar steeds bly om te verneem dat jul lekker gebly het.
Vriendelike groete,
Tracey
Charmaine D - Mrt 2023
Algehele gradering
Very pleasant.
On Q Accommodation se terugvoer
Thank you so much, Charmaine.
Much appreciated.
Andre L - Feb 2023
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam.
On Q Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Andre
Yulandi M - Apr 2022
Algehele gradering
It was great.
On Q Accommodation se terugvoer
Thank you for review Yulandi.
Looking forward to you next visit
Tumelo T - Feb 2022
Algehele gradering
For private and quiet environment.
On Q Accommodation se terugvoer
Thank you for your awesome rating, Tumelo!
Ingrid L - Okt 2022
Algehele gradering
Netjiese plek.
On Q Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Ingrid.
Ingrid S - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflik.
On Q Accommodation se terugvoer
Baie dankie, Ingrid. Ek waardeer jou terugvoer. Ek vra groot omverskoning vir enige ongerief. Ons raai gaste aan om ons dadelik te kontak in sulke gevalle sodat ons oproerige gaste onmiddellik kan aanspreek sodat alle gaste 'n rustige atmosfeer kan geniet tydens hul verblyf.
Vriendelike groete,
Tracey
Tania M - Jul 2021
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Jolandie S - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastic accommodation with a homely feel.
Karen W - Mrt 2019
Algehele gradering
Oulike plekkie vir een nag se bly. Cute.
Schalk C - Sep 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en vriendelik.
Derick J - Nov 2018
Algehele gradering
Goed ingerig en gerieflik.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 13 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Van der Stel-straat 66, Oakdale, Bellville, 7530, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang