Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the 18th

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 193 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Anika F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Amazing, lovely, clean, great location. Our stay was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bertie L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Beste verblyf ooit, ander kan by hulle kom leer! Absoluut, alle verwagtinge oortref, meer as tuiste weg van die huis. Net jammer dit was net vir 1 nag. Met 'n uitstekende golfbaan 100 meter van die klubhuis, moet jy eintlik langer vertoef!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Restful and tranquil. Vicky is the best hostess. Pleasant, tranquil and beautiful. The rooms and just everything is immaculately clean. It's worth going back there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corrie U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Very friendly host. We loved staying here! Quiet, restful and enjoyable! The room includes a small kitchen with the necessary equipment for a few nights' stay. Beautiful room and beautiful surroundings!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Rustige, aangename verblyf. Sal beslis weer daar oornag sou ons in Robertson kuier. Ons het baie lekker gebly. Tannie Vicky is 'n wonderlike gasvrou. Ons kamer was pragtig en alles was netjies en skoon. 'n Vars reuk was oral - dit was regtig vir ons 'home away from home'.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivan S
1 nag
5.0
Sep 2024

Ideaal. Perfek. Baie lekker gebly met aangename gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag
5.0
Sep 2024

Gerieflik, veilig, skoon, vriendelike gasheer en gasvrou. Baie goeie gastehuis. Het al meer as een keer daar oorgebly en sal dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana V
1 nag
5.0
Jul 2024

Baie hoë gehalte verblyf. Pragtige eenheid. Veilig, ruim, skoon, gerieflik, mooi uitsig. Kon niks fout vind nie. Gasvrou was baie vriendelik. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 193

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOTkwMTM4LTIxNDEtNGIyNi05NDliLWYxZjVkZjlmYTk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 193 5 1 5 4 Pinot Noir Silverstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80979187071 19.850186705589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang