Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the 18th

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the 18th is op die Silwerstrand Gholflandgoed in Robertson geleë en bied 3 kamers met 'n uitsig oor die gholfbaan.

Gaste kan die 18de Setperk-kamer, die 15de Skoonveld-kamer of die 10de Skoonveld-kamer bespreek. Elke kamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad of beide. Elke kamer het ook 'n TV en 2 van die kamers lei na 'n privaat stoep.

On the 18th kyk uit oor die grasperke, wingerde, berge en is net 50 m van die 18 de setperk af. Robertson bied 'n verskeidenheid doendinge soos staproetes, 4x4-roetes, wynkelders en -landgoedere, die Klipdrift-distelleerdery, 'n olyfolie proesessie en vele meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Riana V
5.0
Gerieflik, veilig, skoon, vriendelike gasheer en gasvrou. Baie goeie gastehuis. Het al meer as een keer daar oorgebly en sal dit definitief aanbeveel.
Sep 2024
Johann D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Wonderlike veilige omgewing om te ontspan al speel ons nie golf nie. Heerlik gebly. Het sommer bederf gevoel. Lieflike gasvrou en gasheer!
Jul 2024
Riana V
5.0
Baie hoë gehalte verblyf. Pragtige eenheid. Veilig, ruim, skoon, gerieflik, mooi uitsig. Kon niks fout vind nie. Gasvrou was baie vriendelik. Sal vir ...
Sien meer
Jul 2024
Sándor V
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, no issues. Bottom line is: Love that golf course. Super safe, no chill. Clubhouse has good food and the omelette is one of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Angelic H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie mooi kamer. Dit is pragtig. Diens is puik. Rustig en baie baie netjies.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the 18th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOTkwMTM4LTIxNDEtNGIyNi05NDliLWYxZjVkZjlmYTk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 4 Pinot Noir Silverstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80979187071 19.850186705589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang