Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the 18th

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

On the 18th is in die Silwerstrand Gholflandgoed, Robertson geleë en bied gaste 'n keuse van 3 kamers wat oor die gholfbaan uitkyk.

Gaste kan óf die 18de Green, die 15de Fairway, óf die 10de Fairway bespreek, elk met 'n privaat ingang. Die kamers is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort; of 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n TV in elke kamer, terwyl 2 van die kamers uitloop op 'n privaat patio.

On the 18th kyk uit oor die setperke, wingerde en berge, en is net 50 m van die klubhuis af. Robertson bied 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge soos staproetes, 4x4-roetes, wynkelders en -landgoedere, die Klipdrift-distilleerdery, en 'n olyfolieproe-ervaring, en meer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Riana V
5.0
Gerieflik, veilig, skoon, vriendelike gasheer en gasvrou. Baie goeie gastehuis. Het al meer as een keer daar oorgebly en sal dit definitief aanbeveel.
Sep 2024
Johann D
Saam met lewensmaat
5.0
'n Wonderlike veilige omgewing om te ontspan al speel ons nie golf nie. Heerlik gebly. Het sommer bederf gevoel. Lieflike gasvrou en gasheer!
Jul 2024
Riana V
5.0
Baie hoë gehalte verblyf. Pragtige eenheid. Veilig, ruim, skoon, gerieflik, mooi uitsig. Kon niks fout vind nie. Gasvrou was baie vriendelik. Sal vir ...
Sien meer
Jul 2024
Sándor V
Saam met lewensmaat
5.0
Great place, no issues. Bottom line is: Love that golf course. Super safe, no chill. Clubhouse has good food and the omelette is one of...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Angelic H
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Baie mooi kamer. Dit is pragtig. Diens is puik. Rustig en baie baie netjies.
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Vicky Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
  • Gaste dink On the 18th het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pinot Noir 4, Silverstrand Gholflandgoed, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDcyOTkwMTM4LTIxNDEtNGIyNi05NDliLWYxZjVkZjlmYTk1Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 183 5 1 5 4 Pinot Noir Silverstrand Golf Estate 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.80979187071 19.850186705589

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang