On The 3rd
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martilda-rylaan 720, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R3 570 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
On The 3rd is 'n moderne enkelverdieping-selfsorghuis met 'n omskakelaar en sonpanele wat in 'n veilige landgoed in Langebaan, Wes-Kaap geleë is en bied gerieflike verblyf, ideaal geskik vir paartjies en gesinne of vriende. Dit is naby talle winkels en restaurante.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer se badkamer is toegerus met 'n stort en sy en haar wasbakke. Die tweede badkamer het 'n bad.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei en breekware.
Die leefarea beskik oor gemaklike rusbanke, 'n slim-TV, 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek en 'n binnebraai.
Die landgoed het 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium, spa, restaurante, kroeg, tennisbane, put-put, 2 rolbalbane, 'n sokkerveld, 2 doelnette, 'n speelgrond vir kinders, fietsrypaadjies, staproetes, takbokke en 'n verskeidenheid van voëlspesies.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Andriette Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 9
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Martilda-rylaan 720, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink On The 3rd het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Martilda-rylaan 720, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang