Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach @ South Sands no 2

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marieta V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Baie lekker plek met 'n baie mooi uitsig. Ons het lekker gebly. Gerieflike plek met 'n baie mooi uitsig. Die diens is ook baie goed. Ek sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Beste Marieta Baie baie dankie vir die "review". Ons waardeer dit! Ons is bly julle het dit geniet en lekker gebly. Julle is enige tyd weer welkom. Groete Alan en Viv

Margaret V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fabulous. Moet weer gaan! Uitstekend toegerus, pragtige uitsig. Ons het baie baie lekker gebly. Was spyt dat ons nie vir langer bespreek het nie. Hoogs aan te beveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Beste Margaret Baie baie dankie vir die pragtige resensie. Ons waardeer dit geweldig baie. Bly julle het dit baie geniet. Julle is welkom enige tyd. Groete Alan en Viv

Marne V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

It was an amazing, restful vacation. On The Beach @ South Sands no 2 is an amazing place to stay on the south coast, just a few meters away from the beach, with the amazing sounds of waves crashing on the shore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Hi Marne. Thank you for your good review. Glad you enjoyed your stay. Regards, Alan & Viv

Jerusha J
Kort verblyf
5.0
Sep 2023

The stay was memorable for all the right reasons, we are definitely returning. Alan and Viv are excellent hosts. We will recommend this stay to anyone looking for a coastal breakaway. The unit was so convenient to use and very orderly which made the stay carefree and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Dear Jerusha & Family, thank you for the good review. We are so glad that you enjoyed your stay, and found everything to be in order. You are welcome back anytime. Regards. Alan & Viv.

Louise V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Lieflike plek, netjies en baie spasie. Ons het gehou van dek bo en onder. Genoeg plek vir lekker kuier. Goed ingerig met alles waaraan jy kan dink.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Louise en familie Bly julle het die tydjie geniet. Dankie ons waardeer julle pragtige resensie. Julle is baie welkom om enige tyd die plek weer te gebruik. Groete Alan en Viv

Louis D
Kort verblyf
5.0
Jul 2022

Uitmuntende verblyf! Heerlike, skoon en veilige verblyf. Die uitsig is ongelooflik, en alles wat nodig is, is beskikbaar en nog meer. Alan en Viv is baie gasvry en help jou met alles. Dit is 'n stukkie paradys wat ons weer sal besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Baie baie dankie vir die pragtige resensie, ons streef om al ons gaste so gemaklik as moontlik te laat voel. Dit was vir ons baie lekker om die plek te kan uit verhuur aan julle. Julle is welkom enige tyd om die plek weer te gebruik. Groete, Alan en Viv

David D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2022

South Coast's finest. Simply an incredible place to stay and take a break. Stunning views, immaculate 3-bedroom home away from home with just about anything and everything you need. The owners clearly take pride in looking after not only their facility but also their guests. Our new favourite spot and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Hi John. So glad that you enjoyed your stay. Even Though the weather did not play its part. Thank you so much for the great review. You are most welcome back anytime. Hope to see you soon. Thank you. Alan & Viv.

Betsie L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Uitstekend, skoon, veilig, vriendelike ontvangs. Baie dankie vir 'n onvergeetlike seevakansie. Die huis is pragtig en skoon, goed toegerus en 'n mooi uitsig oor die see. Die strand is skoon en die kinders het die swem en rotspoele vreeslik geniet. Alan en Viv was enige tyd beskikbaar om te help as ons iets nodig gehad het. Ons sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Beste Bestie & familie. Ons is bly dat julle die tydjie geniet het by die see .Dankie dat julle ons plek gebruik het & vir die goeie review. Ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om die plek weer te gebruik. Baie dankie Alan & Viv

Lee D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Wonderlike naweek-wegbreek as gesin. Ons het vreeslik ons kuiertjie hier geniet. Die plek is skoon, veilig en gerieflik. Die eenheid is ten volle toegerus vir selfsorg en alles wat ons benodig het was daar, en meer. Die eienaar Alan was baie gasvry en het uit sy pad gegaan om ons baie welkom te laat voel. Regtig geen klagtes. Die uitsig is asemrowend. As ons weer in die area is sal ons nie eers verder kyk na ander plekke nie, ons sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Hi Lee. Baie dankie vir julle goeie review. Ons waardeer dit opreg. Julle is enige tyd welkom om die plek weer te gebruik. Baie dankie Alan

Dieudeonne (didi) U
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jul 2022

Interessant, rustig, asemrowende uitsig. Buiten vir die ongelooflike baie trappe wat 'n mens moet of afklim of opgaan van en na die eenheid vanaf jou voertuig, het ons die eenheid baie geniet. Die uitsig oor die see was regtig baie mooi en ons het redelik baie walvisse en dolfyne gesien. Die kinders het selfs ongelooflik baie en mooi skulpe opgetel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alan
On The Beach @ South Sands no 2
Beste Didi. Baie dankie vir die goeie review & dat julle die eenheid geniet het. Sowel as die see uitsig. Baie bly dat julle ook die walvisse en dolfyne kon sien. Verstaan oor die trappe, maar dis maar een van die dinge soms as mens so heel voor op die strand bly. Julle is welkom terug einge tyd. Baie dankie en Groete Alan & Viv.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Stoppel Place 251, South Sands nr. 2, Munster, Glenmore Beach, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd045b165405c98a7aa3df903eb3c880acd027d34989c7a0bb2272b1d3e163fc4499b73f0c48ced1fd21cc7de4b5abae5310?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 251 Stoppel Place, South Sands no 2 Munster, Glenmore Beach 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.008194054029 30.258842814087

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang