Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach 1

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gert D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Braai, rondry en gaan eet. Casino was ook nie te sleg nie. Dit was 'n onvergeetlike naweek. Ek kamp al meer as 30 jaar in Langebaan, maar die huis was perfek vir 'n langnaweek weg. Die uitsig op die see was als. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Wonderlik! Kontak ons gerus weer indien jy enige hulp nodig het. Die span by On The Beach 1 Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Nathalie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing! Loved every minute of our stay. Everything was perfect!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Thank you so much! We look forward to seeing you again in the near future. The Team @ On The Beach 1 Managed by Langebaan Holiday Homes

Sidney B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Beautiful. Absolutely stunning. Absolutely great stay. Perfect view, perfect beach and very safe. Very well-equipped place. Staff at the accommodation were very friendly and helpful. Definitely coming back for another stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Perfekte private wegbreekplek! Op die strand - fantastiese uitsig. Wow! Wat 'n fantastiese plekkie! Veilig! Ons het met oop deure geslaap met die klank van branders! Ongelooflike uitsig vanaf die balkon - en aangrensend aan die strand! Baie praktiese uitleg - die kombuis het koffie, tee en suiker en vol ysbakkies! Skoon en netjies - gemaklike bed! Buitebraai was die bonus! Sal definitief weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joe B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2023

The location was fantastic, being on the beach. The place is small but big enough for 2 people, it was kitted out well and there was no shortage of the basic necessities. The stairs going up to the unit are a bit steep and the grab rail is far too big to get a proper grip. Overall we really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Talita L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Heerlik om daar te kuier perfekte ligging. On the Beach is die lekkerste wegbreek plekkie ooit. Pragtige uitsig en kuier elke keer heerlik. Kan dit verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te sien. Die Span by On The Beach 1. Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Hanlie D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Hierdie is 'n lieflike woonstel, lekkerste atmosfeer en uitsig, sal beslis weer hier bly. Die woonstel is gerieflik vir 2 mense, alles wat jy nodig het, sou net 'n waaier vir die hitte waardeer, maar sal beslis weer daar bly en die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 1
Thank you for the positive response. Hope to see you again soon! The Team at On The Beach 1

Grant T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Baie awesome plekkie, by strand - fantasties! Baie geniet om hier te bly. Dit is op die strand. Lekker geswem, gaan stap, sunsets is awesome. Dit was baie rustig gewees en kon so lekker slaap met die geluid van die branders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lize D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2022

Asemrowend. Pragtige plek, uitsig is asemrowend, rustige atmosfeer.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2022

Peaceful getaway! Fantastic little getaway with my wife for our anniversary. Everything you need is right there with a stunning view of the ocean. Only thing I would recommend is possibly a complimentary coffee, tea and sugar. Other than that, really nice little gem you have there and we are definitely going to be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
On the Beach 1
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons beoog om teen Paas Naweek al die ekstras in die eenhede te plaas wat ons uitverhuur. Hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi Loop Die Span by On The Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 908
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 908
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyaNU6Z270KaI5DGGjARAdYHhCKxgmo573S6OqUObJmW3GFqTIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 908 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 20 Zeus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.040812922503 18.038030506283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang