Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach 1

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 335

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir On the Beach 1
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.3/5
Gert D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert D

Braai, rondry en gaan eet. Casino was ook nie te sleg nie.

Dit was 'n onvergeetlike naweek. Ek kamp al meer as 30 jaar in Langebaan, maar die huis was perfek vir 'n langnaweek weg. Die uitsig op die see was als. Dankie.

On the Beach 1 se terugvoer

Wonderlik! Kontak ons gerus weer indien jy enige hulp nodig het.

Die span by On The Beach 1
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Nathalie M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathalie M

Amazing!

Loved every minute of our stay. Everything was perfect!

On the Beach 1 se terugvoer

Thank you so much! We look forward to seeing you again in the near future.

The Team @ On The Beach 1
Managed by Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Sidney B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sidney B

Beautiful. Absolutely stunning.

Absolutely great stay. Perfect view, perfect beach and very safe. Very well-equipped place. Staff at the accommodation were very friendly and helpful. Definitely coming back for another stay!

Cecile G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecile G

Perfekte private wegbreekplek! Op die strand - fantastiese uitsig.

Wow! Wat 'n fantastiese plekkie! Veilig! Ons het met oop deure geslaap met die klank van branders! Ongelooflike uitsig vanaf die balkon - en aangrensend aan die strand! Baie praktiese uitleg - die kombuis het koffie, tee en suiker en vol ysbakkies! Skoon en netjies - gemaklike bed! Buitebraai was die bonus! Sal definitief weer gaan!

Joe B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joe B

The location was fantastic, being on the beach.

The place is small but big enough for 2 people, it was kitted out well and there was no shortage of the basic necessities. The stairs going up to the unit are a bit steep and the grab rail is far too big to get a proper grip. Overall we really enjoyed our stay.

Talita L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita L

Heerlik om daar te kuier perfekte ligging.

On the Beach is die lekkerste wegbreek plekkie ooit. Pragtige uitsig en kuier elke keer heerlik. Kan dit verseker aanbeveel.

On the Beach 1 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Die Span by On The Beach 1.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Hanlie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie D

Hierdie is 'n lieflike woonstel, lekkerste atmosfeer en uitsig, sal beslis weer hier bly.

Die woonstel is gerieflik vir 2 mense, alles wat jy nodig het, sou net 'n waaier vir die hitte waardeer, maar sal beslis weer daar bly en die plek aanbeveel.

On the Beach 1 se terugvoer

Thank you for the positive response. Hope to see you again soon!

The Team at On The Beach 1

On the Beach 1
Grant T - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T

Baie awesome plekkie, by strand - fantasties!

Baie geniet om hier te bly. Dit is op die strand. Lekker geswem, gaan stap, sunsets is awesome. Dit was baie rustig gewees en kon so lekker slaap met die geluid van die branders.

Lize D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D

Asemrowend.

Pragtige plek, uitsig is asemrowend, rustige atmosfeer.

Joseph Z - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Joseph Z

Peaceful getaway!

Fantastic little getaway with my wife for our anniversary. Everything you need is right there with a stunning view of the ocean. Only thing I would recommend is possibly a complimentary coffee, tea and sugar. Other than that, really nice little gem you have there and we are definitely going to be back.

On the Beach 1 se terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons beoog om teen Paas Naweek al die ekstras in die eenhede te plaas wat ons uitverhuur. Hoop om julle binnekort weer te sien.

Mooi Loop
Die Span by On The Beach

On the Beach 1
Lucian P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lucian P

Peaceful.

Enjoyed the tranquility and the scenery.

Talita L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Talita L

Baie lekker gekuier. Die uitsig is ongelooflik, en alles was baie mooi en netjies.

Sal vir seker weer gaan. Baie lekker plekkie.

Steven M - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Steven M

Pragtige uitsig, maar koud.

Die woonstel is regtig koud selfs al is al die vensters toe. Daar is 'n baie klein verwarmer en ondervloerverhitting wat nie werk nie. Geen elektriese kombers nie? Vir die ligging van die akkommodasie en die prys wat ons betaal het, het ons darem ordentlike badhanddoeke verwag. Verder, het ons nog nie eers op die bed geslaap nie en is in die boekie voorgeskryf van alle moontlike vlekke op die beddegoed (bv. grimering, ens.) wat van die breekskadedeposito afgetrek sou word, laat 'n mens nie juis welkom voel met jou kosbare vakansietyd nie en het ons ook laat wonder of die beddegoed ooit in die 1ste plek ordentlik skoon gewas is. Die WiFi het nie gewerk nie (selfs nadat ons dit rapporteer en reboot het op aanvraag van Langebaan Holiday Homes is toe aangesê hulle sal 'n tegnikus moet stuur en ons was nie lus hiervoor gedurende ons verlof nie. Hierdie moes gewerk het en getoets gewees het voor ons ingeboek het. In vandag se tye is foutiewe WiFi onaanvaarbaar veral in hierdie prysklas. Laastens, is dit baie duidelik gemaak dat 'n mens jou eie plan moet maak tydens beurtkrag, hulle voorsien geen kerse, flitse, ens. nie. Ander gastehuise bied alternatiewe oplossings soos batterykrag tydens beurtkrag.

On the Beach 1 se terugvoer

Hallo Steven

Dankie vir jou eerlike terugvoer, ons neem dit ter harte. Ons kan jou egter die versekering gee dat al die linne gewas word met na gaste uitgeboek het.

Die Span by On The Beach 1
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Christa J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christa J

Fantastic view. We felt safe. We had a lovely stay. Thank you.

Thank you for a great view and safety. Beautiful and clean beach.

On the Beach 1 se terugvoer

Thank you so much for the lovely review. Hope to see you again soon. Let us know what we can do to change the property to 5 stars when it comes to value for money.
The Team at On The Beach 1
Managed by Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Elana R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elana R

Heerlike wegkom.

Die naweek was baie lekker. Verblyf sit op 'n ongelooflike mooi plek. Ons het die stoep met braai baie geniet. Kon nie vir 'n beter uitsig gevra het nie. Sal vir seker weer soontoe gaan.

On the Beach 1 se terugvoer

Dankie vir die pragtige terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Die Span by On The Beach 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Mari K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mari K

Baie lekker ervaring en uitsig pragtig.

Woonstel baie netjies en die uitsig asemrowend. Elektriese toestelle in goeie werkende orde en goeie kwaliteit. Sal vir seker weer besoek.

Zachary P - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zachary P

Asemrowend.

Awesome view. Kon die mooiste sunset beleef. Vriendelike assistance. Beste ligging en net 'n tree van die strand af.

Chaney O - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chaney O

On the Beach 1 was an unforgettable experience!

I booked this place for my parents as a surprise, they came back and could not stop complimenting the breathtaking views as well as the calming sounds of the sea, they also could not stop talking about the friendliness and excellent service which they have received during their stay! Thank you so much for making my parents weekend an unforgettable stay, they shall be back for sure.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

On the Beach 1 is 'n onvergeetlike ervaring.

Ek het hierdie plek vir my ouers bespreek as verrassing. Hulle het teruggekom en kon nie uitgepraat word op ophou aangaan oor die asemrowende uitsig en die kalmerende klanke van die see nie. Hulle kon ook nie ophou praat oor die vriendelikheid en uitstekende diens wat hulle tydens hul verblyf gekry het nie! Baie dankie dat julle by ouers se naweek onvergeetlik gemaak het. Hulle sal vir seker terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

On the Beach 1 se terugvoer

Hallo Chaney,

Thank you for the positive review. We hope to be of service very soon.

The Team
On The Beach 1

On the Beach 1
Fouché J - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fouché J

Ligging onverbeterlik en diens en geriewe ook!

Ligging was iets besonders en die geriewe en toerusting onverbeterlik. Die pak ys in die vrieskas was 'n welkome verrassing!

Bergh V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bergh V

Fantasties. Ek sal beslis weer gebruik maak van On the Beach 1.

Pragtige eenheid, pragtige uitsig, veilig in sekuriteitsarea. Dit het vir ons gevoel of ons oorsee was. Ek beveel die eenheid baie sterk aan en ek sal beslis weer daarvan wil gebruik maak.

On the Beach 1 se terugvoer

Hallo Bergh,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop regtig om jou binnekort weer te sien.

Die Span by On The Beach 1

On the Beach 1
Hannelie W - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie W

Oulike plek met die asemrowendste see-uitsig.

Ideale verblyf vir 2 mense wat hou van rustigheid. Eenheid is goed ingerig en ruim met die mooiste see-uitsig. Klipgooi vanaf strand en baie veilig om te swem. Heerlike area vir stap en het verskeidenheid voëlsoorte gewaar. Baie goeie sekuriteit en toegangsbeheer.

On the Beach 1 se terugvoer

Beste Hannelie,

Baie dankie vir jou terugvoer, ons waardeer dit baie.

Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Groete,
Die Span by On The Beach 1

On the Beach 1
Sandra S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sandra S

Rustig

Jammer geenn KykNET. Verder perfek.

Sandra S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra S

Fantastiese verblyf!

Uitstekend toegerus, fantastiese ligging!

On the Beach 1 se terugvoer

Hallo Sandra,
Baie dankie vir die terugvoer. Kom kuier gerus weer!
Die Span
On The Beach 1
Langebaan Holiday Homes

On the Beach 1
Estelle M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Estelle M

Baie lekker gebly, uitsig wonderlik.

Breekgoed was nie baie skoon nie. Net een rol toilet papier vir 5 nagte. Net gewone badhanddoeke niks klein handdoeke nie. Blindings by venster/skuifdeure gaan net halfpad af. Nogal baie lig in kamer.

Riana R - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana R

Beste stop van die hele vakansie!

Dit was die lekkerste plekkie gewees. Pragtige uitsig. Dit was naby aan als, die plek self was modern en het als in gehad. Ons was letterlik op die strand. Ek sal weer en weer terug gaan.

On the Beach 1 se terugvoer

Hallo Riana,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Ons hoop regtig om julle binnekort weer te sien.
Groete
On the Beach Unit 1

On the Beach 1
Jaco S - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco S

Mooi uitsig.

Lekker by die see. Mooi plekkie, eenvoudig maar net wat jy nodig het.

Maridene D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maridene D

Ougat plekkie met als wat jy nodig het

Ons het heerlik gebly in Merlot. Dis 'n oopplan-plekkie teen die see. Wonderlike uitsig en sy ligging was ideaal. Een ding wat ek sal voorstel, is dat hulle 'n groot los mat in die plek insit, veral in die winter, sodat dit 'n warmer gevoel skep. Verder het ons geen ander probleme ervaar nie.

Theo E - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Theo E

Gemengde gevoelens.

Ek sal Merlot aanbeveel, maar nie in die winter nie. Dit is net eenvoudig te koud a.g.v. tipe dak sonder enige isolasie. Die hele dakoppervlak wat nat van die kondensasie en het die vertrek bedrup. Die beddegoed was verskriklik koud en klam deur die nag en het swaar geslaap. Dag 2 het ons die klein verwarmer heeldag en deur die nag warm lug laat blaas wat dit meer leefbaar gemaak het om te slaap of om kaalvoet oor teëls te loop. Maar nou ja, so leer 'n mens.

Frans F - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F

Dit was baie lekke!

Wat is lekkerder as lekker nog meer lekker waar jy op jou bed kan lê in die oggend en op die see kyk. Dit was absoluut fantasties! Drie hoeras vir julle diens en die plek is fantasties!

Vanaf
Vanaf R1 908
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 908
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyaNU6Z270KaI5DGGjARAdYHhCKxgmo573S6OqUObJmW3GFqTIO?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 908 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 20 Zeus Road Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.040812922503 18.038030506283

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang