On the Beach
Beskrywing
Die eenheid is ideaal vir 'n paartjie. Die woonstel het 'n oopplan-uitleg met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, tweeplaatstoof, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. Die eenheid het ook 'n TV met DStv en lei na 'n onderdakstoep met 'n see-uitsig. Draagbare braaigeriewe is beskikbaar en kan in een van die kuierareas gebruik word. Daar is ook parkeerplek op die perseel agter 'n hek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreƫls
Badhanddoeke en linne word voorsien.
Seabreeze selfsorg-eenheid het slaapplek vir maksimum 3 gaste.
Die Marilyn-eenheid het slaapplek vir 2 gaste.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Parkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid bied 'n uitsig oor die see en het slaapplek vir 3 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n TV. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, losstaande bad en 'n bidet. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n etenstafel. Tee, koffie en beskuit word met aankoms voorsien. Die sitarea het WiFi en 'n TV met DStv. DiƩ area lei na 'n onderdakstoep met braaigeriewe. Parkeerplek vir 1 voertuig is beskikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet met bidet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
DĆt is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg Koffie, tee, suiker, melk en beskuit.
Huisreƫls
Badhanddoeke en linne word voorsien.
Seabreeze selfsorg-eenheid het slaapplek vir maksimum 3 gaste.
Die Marilyn-eenheid het slaapplek vir 2 gaste.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Parkeerplek is vir 1 voertuig op die perseel beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 5 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lutie Katz-weg 64, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ān profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang