Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 28 resensies vir On The Beach
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Lane V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lane V

Fantamagories lekker.

Ons het dit baie geniet en net die feit dat die vakansiehuis op die strand is, was 'n groot voorreg. Baie dankie.

Christelle F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christelle F

Aswemrowende uitsig, perfek ingerig, sentraal geleë.

Ons het die heerlikste vakansie gehad met 'n asemrowende uitsig. Die verblyf is sentraal geleë met veilige parkering. Dit was perfek ingerig met alles wat mens nodig kon kry en ons gasvrou was te alle tye beskikbaar. Ons sal verseker weer terugkeer vir 'n vakansie.

Francis G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francis G

Rus en vrede vir die siel!

Heerlike wegbreek, goed ingerig. Lieflike gasheer en vrou, help sommer gou wanneer nodig. Baie dankie dat ons jul huis kon geniet.

Chris B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Chris B

Die kuier was lekker in 'n lekker groot huis.

Lieflike ligging met pragtige uitsig, alhoewel enkele dinge gepla het. Die badkamers is onprakties. Om deur 'n stort te loop om die toilet te gebruik, een van die slaapkamers met toilet en stort binne die kamer en ander badkamer sonder plafon en lae mure (sodat almal kan hoor en ruik wat jy doen) is nie ideaal nie. Die gasvrou was egter ingesteld daarop om te sorg dat haar gaste gemaklik is.

Marina J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina J

Ons het heerlik ontspan, beste uitsig op see en strand. Gerieflik naby nodige winkels. Dit is 'n lieflike plek.

Ek sal die volgende aanbeveel: 'n skottelgoedwasser. Gasstofie om water te kook vir koffie en tee.

Jolandi K - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jolandi K

Baie lekker.

Baie mooi, netjies en ruim. Baie lekker familiehuis en alles wat familie nodig het.

Elzana B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzana B

Absoluut fantasties!

Ons het dit baie geniet die akkommodasie was baie netjies en skoon en dis by die see. Ons het elke aand gaan slaap met die gedruis van die see en soggens wakker geword daarmee. Ek kon lekker elke dag gaan stap het, ook ek verlang baie terug.

Bea M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bea M

Heerlik gebly met baie behulpsame eienaars.

Perfekte ligging. Baie gawe eienaars wat enige probleme vinnig uitsorteer.

Hettie S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hettie S

Die beste uitsig. Op die strand met walvisse en dolfyne net agter die branders. Baie gerieflike huis.

Dankie ons het die mooi uitsig baie geniet!

Thys S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys S

Fantastiese, groot huis.

Fantastiese groot huis. Baie spasie. Netjies meubels. Lekker beddens. 180° see uitsig vanaf balkon en die kamers. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Strand is letterlik 10 tree weg.

Riaan S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan S

Ongelooflike uitsig oor die see.

Baie lekker ingerig en goeie waarde vir geld.

Helanie W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helanie W

Uitstekende ligging en ruim vertrekke

Ons het ons die kuiertjie baie geniet. Die ligging is perfek en die vertrekke is ruim en baie gerieflik.

Annemarie R - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annemarie R

Uitstekende ligging.

Baie mooi skoon en billike prys. Gasheer en gasvrou het uitstekende aanwysings gegee. Alles wat ons nodig gehad het was daar en silwerskoon. Die ideale vakansieplek vir 'n groot gesin, familie of groep vriende.

Danie G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Danie G

Wonderlike ligging.

Regtig op die strand, mooi uitsig oor see en Mosselbaai. Netjies met alles wat nodig is. Dankie aan Christa en Coert vir puik, vriendelike ontvangs en aanwysings. Sal vir seker weer kom kuier.

Emile H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Emile H

Fantastiese ligging, die beste moontlik in Hartenbos!

Het ons naweek baie geniet, sal vir seker weer terug wees.

Ilda H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ilda H

Vreeslike lekker plekkie. Teen die strand geleë.

Vreeslik lekker gebly. Stapafstand van die ATKV-oord af. See en branders breek tot voor die huis.

Janine G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Janine G

Lekker groot huis met die mooiste uitsig.

Lieflike huis vir ‘n groot groep mense. Stapafstand van die see af. Net jammer dis nie baie skoon nie. Eienaar baie hulpvaardig. Ons het lekker gebly ten spyte van die netheid.

Frederik K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frederik K

Fantasties.

Dit was so lekker, ons het sommer langer gebly as beplan. Kan nie wag om weer te gaan nie.

Karen G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

'n Huis weg van my eie huis.

Baie gerieflike huis met alles wat jy nodig het, plus 'n wonderlike uitsig.

Kobus R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus R

Uitstekende ligging met al die fasiliteite.

Nader aan die see sal jy nie sommer kry nie - die uitsig is ongelooflik en die blyplek het al die nodige geriewe.

Elimza M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elimza M

Wonderlik!

Ons as gesin en familie het dit verskriklik geniet! Ons sal definitief weer bespreek!

Francois H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois H

Absoluut perfek!

Hoogtepunt van ons vakansie was hierdie verblyf! Asemrowende uitsig, ruim, skoon, netjies! Baie dankie.

Linda R - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda R

Kon nie vir 'n beter ligging gevra het nie!

On The Beach was presies wat sy naam beloof het – reg op die strand, met 'n uitsig oor die see uit elke slaapkamer (behalwe een) en leefarea. Toegang tot die strand was 'n gemaklik afstap met die houtrelingpaadjie. Die wandelpaadjie wat by die voordeur verbygaan, is pragtig instandgehou, met bankies en 30 gedigte oor die see deur Afrikaanse digters, en neem jou tot by die oulike winkelsentrum met alles wat jy benodig. Wonderlik!

Elfranco B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Elfranco B

Baie aangenaam.

Die plek is ruim en gerieflik.

Gerhardus D - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus D

Perfekte wegbreek.

On The Beach is die perfekte verblyf in Hartenbos. Die huis is baie netjies en is ten volle toegerus. Die huis het 'n privaat deurgang na die strand en bied asemrowende uitsigte.

Suzette N - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette N

'n Fees.

Dit is werklik waar waarde vir geld. Op die see, mooiste uitsig, en naby alles.

Leon F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon F

Fantasties werklik op die strand!

Onderste wooneenheid baie lekker maar benodig aandag. Boonste wooneenheid die beste waar die uitsig asemrowend is. Waarde vir geld.

Paul H - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Paul H

Werklik 'n lekker ervaring!

Ons was vriendelik ontvang.

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldanhaweg 34a, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMWJiYmIzLTZmYTYtNDAzZS05NmU3LWZmYjk5MjI2NTE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 34a Saldanha Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130726 22.116105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang