Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Lane V
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Fantamagories lekker. Ons het dit baie geniet en net die feit dat die vakansiehuis op die strand is, was 'n groot voorreg. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Aswemrowende uitsig, perfek ingerig, sentraal geleë. Ons het die heerlikste vakansie gehad met 'n asemrowende uitsig. Die verblyf is sentraal geleë met veilige parkering. Dit was perfek ingerig met alles wat mens nodig kon kry en ons gasvrou was te alle tye beskikbaar. Ons sal verseker weer terugkeer vir 'n vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francis G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Rus en vrede vir die siel! Heerlike wegbreek, goed ingerig. Lieflike gasheer en vrou, help sommer gou wanneer nodig. Baie dankie dat ons jul huis kon geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf
4.2
Apr 2024

Die kuier was lekker in 'n lekker groot huis. Lieflike ligging met pragtige uitsig, alhoewel enkele dinge gepla het. Die badkamers is onprakties. Om deur 'n stort te loop om die toilet te gebruik, een van die slaapkamers met toilet en stort binne die kamer en ander badkamer sonder plafon en lae mure (sodat almal kan hoor en ruik wat jy doen) is nie ideaal nie. Die gasvrou was egter ingesteld daarop om te sorg dat haar gaste gemaklik is.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Marina J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Ons het heerlik ontspan, beste uitsig op see en strand. Gerieflik naby nodige winkels. Dit is 'n lieflike plek. Ek sal die volgende aanbeveel: 'n skottelgoedwasser. Gasstofie om water te kook vir koffie en tee.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolandi K
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2023

Baie lekker. Baie mooi, netjies en ruim. Baie lekker familiehuis en alles wat familie nodig het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elzana B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Absoluut fantasties! Ons het dit baie geniet die akkommodasie was baie netjies en skoon en dis by die see. Ons het elke aand gaan slaap met die gedruis van die see en soggens wakker geword daarmee. Ek kon lekker elke dag gaan stap het, ook ek verlang baie terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bea M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2022

Heerlik gebly met baie behulpsame eienaars. Perfekte ligging. Baie gawe eienaars wat enige probleme vinnig uitsorteer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hettie S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2022

Die beste uitsig. Op die strand met walvisse en dolfyne net agter die branders. Baie gerieflike huis. Dankie ons het die mooi uitsig baie geniet!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thys S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2021

Fantastiese, groot huis. Fantastiese groot huis. Baie spasie. Netjies meubels. Lekker beddens. 180° see uitsig vanaf balkon en die kamers. Sal dit vir enige iemand aanbeveel. Strand is letterlik 10 tree weg.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Christa Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saldanhaweg 34a, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMyMWJiYmIzLTZmYTYtNDAzZS05NmU3LWZmYjk5MjI2NTE0NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 34a Saldanha Street Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.130726 22.116105

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang