Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach 11

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Birney M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Amazing. Dit was absoluut fantasties om daar te bly - die ligging is perfect, die sea view asemrowend, lekker man, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawie M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Woorde kan nie beskryf nie! Ongelooflik lekker! Skoon, mooi, veilig en rustig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mary S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Delightfully relaxed designer beach living. A thoroughly enjoyable stay in our 'own' beautifully decorated and comfortable beach house. It was wonderful to be able to either relax in the house or garden, or walk out onto the beach and explore.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephen L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Uit die boonste rakke. Vreeslike lekker gebly. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefanie T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Home away from home! Ons het baie lekker gebly. Absoluut fantasties en pragtige woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2024

Heerlike rustige blyplek by die see. Ons het die verblyf baie geniet en kan dit aanbeveel. Pragtig skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Karen L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Perfek, swaar om te verlaat. Perfekte ligging, so rustig en selfs meer as wat jy sou verwag. Ons sal weer hier bly indien die geleentheid hom voordoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amanda A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Heerlik. Baie ruim en 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ayesha H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Awesome! The place is super beautiful and the host was super sweet. We had a great stay and will most definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Stunning on the beach setting. Amazing views, cozy, neat, and very nicely furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Sandpiper- en Shearwaterstraat, On The Beach 11, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf54bee897feafd5c198daa222b2543c1bf5b745b2ff61cb6f04c139c16b0d826330981d3d4e3cc4f9182967b01f87c2fc9c6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 Corner Sandpiper and Shearwater Street 11 On The Beach 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -22.636515281929 14.525139559882

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang