Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach 2

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Carlo P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Will definitely be back! Fantastic stay and will definitely be back. We purchased a few more items for the flat which we felt were missing from the kitchenette, but overall absolutely great spot!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 2
Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon. The Team at On The Beach 2

Hannelie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Pragtige uitsig reg op die strand. Wonderlike langnaweek spandeer hier. Voel asof jy in die golwe slaap! Braai het die koue dae sommer baie gesellig gemaak ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Pragtige eenheid met lieflike uitsig. Die eenheid het net 'n kroegyskasie wat seker geskik is vir 1 aand maar ons verblyf was vir 3 dae en die yskassie is heeltemal te klein. Die yskassie vries ook alles wat jy in hom sit so ons kos het gevries en het bederf. Die kombuis kort 'n opgradering die stoofplate is geroes en kombuis vertoon oud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hana R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Great location, right on the beach. The location is amazing. The place was clean, but the kitchen cabinets smell of mildew. The internet was weak, definitely not sufficient for calls.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Albert
On the Beach 2
Hello Hana, Thank you for your honest and positive feedback. We have forwarded it to the owner so that we can attempt to address the smell you mentioned. Warm Regards The Team at On The Beach 2

Peter R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Good location, would be nice in spring or autumn. Being winter, it was cold; no heater available. The heated towel rail was beneficial.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Albert
On the Beach 2
Good morning, Thank you for letting us have your honest feedback. We will most definitely take it up with the owner. The team at On the Beach 2 Managed by Langebaan Holiday Homes

Danie B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Skoon, netjies en 'n gatskop-uitsig. Vreeslik lekker plekkie vir 2 mense! Ons het dit baie geniet, en met woonstel nommer 2 was dit lekker dat die son oor ons balkon gesak het. Ons kon lekker inslaap in die oggende! 'n Opsie/moontlikheid vir daaglikse diens van die woonstel sou lekker gewees het. Ons het nie daaraan gedink voor die tyd nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacquin C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Klank van die branders en die kalmte van die see, alles die moeite werd. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Albert
On the Beach 2
Dankie Jacquin, ons waardeer jou eerlike terugvoer. Hoop om jou binnekort weer te sien. Die span by On The Beach 2

Herman V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Wonderlik plek reg op die see. Baie lekker tyd gehad saam met my verloofde. Kan dit regtig aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 2
Baie dankie Herman. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Dalk na die troue. Die Span by On the Beach 2 Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Christiaan K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie lekker gewees! Perfekte ligging, awesome view, dit was absoluut fantasties ! Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 2
Hallo Christiaan Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien. Die Span by On The Beach 2. Bestuur deur Langebaan Holiday Homes

Noelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Ongelooflike uitsig en heerlike rus met branders in jou ore. Teen aan die strand. Dis ideaal vir 'n paartjie. Die yskas is net 'n kroegyskassie so dis die enigste wat mens ingedagte moet hou, daar is nie baie vriesplek vir vleis nie. Maar ons sal enigetyd weer daar inklok.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Albert
On the Beach 2
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Mooi Loop Die Span by On The beach 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 337

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 908
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 908
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1if6riftwjecCAxvjuY8tdk8GJBlIyuHjN7W9JragUMYj1ubqo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 908 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 20 Zeus Street Paradise Beach 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.0408773 18.038186

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang