On the Beach 2
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 337
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Carlo P - Jan 2024
Algehele gradering
Will definitely be back!
On the Beach 2 se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon.
The Team at On The Beach 2
Hannelie L - Apr 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig reg op die strand.
Debbie K - Jan 2023
Algehele gradering
Pragtige eenheid met lieflike uitsig.
Hana R - Jan 2024
Algehele gradering
Great location, right on the beach.
On the Beach 2 se terugvoer
Hello Hana,
Thank you for your honest and positive feedback. We have forwarded it to the owner so that we can attempt to address the smell you mentioned.
Warm Regards
The Team at On The Beach 2
Peter R - Aug 2024
Algehele gradering
Good location, would be nice in spring or autumn.
On the Beach 2 se terugvoer
Good morning,
Thank you for letting us have your honest feedback. We will most definitely take it up with the owner.
The team at On the Beach 2
Managed by Langebaan Holiday Homes
Danie B - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en 'n gatskop-uitsig.
Jacquin C - Des 2023
Algehele gradering
Klank van die branders en die kalmte van die see, alles die moeite werd.
On the Beach 2 se terugvoer
Dankie Jacquin, ons waardeer jou eerlike terugvoer.
Hoop om jou binnekort weer te sien.
Die span by On The Beach 2
Herman V - Sep 2022
Algehele gradering
Wonderlik plek reg op die see.
On the Beach 2 se terugvoer
Baie dankie Herman. Ons hoop om julle binnekort weer te sien. Dalk na die troue.
Die Span by On the Beach 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Christiaan K - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker gewees!
On the Beach 2 se terugvoer
Hallo Christiaan
Baie dankie vir die terugvoer. Ons hoop om jou binnekort weer te sien.
Die Span by On The Beach 2.
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Noelle V - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike uitsig en heerlike rus met branders in jou ore. Teen aan die strand.
On the Beach 2 se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Mooi Loop
Die Span by On The beach 2
Christine H - Apr 2022
Algehele gradering
Great location in Langebaan, access to private beach.
On the Beach 2 se terugvoer
Thank you so much for the lovely review. We hope to see you again soon. And we wish you well in this next phase of your life together.
Anthea L - Okt 2022
Algehele gradering
Fantasties, bo verwagting.
Riaan L - Mei 2022
Algehele gradering
Baie lekker plek, baie mooi uitsig.
Iris V - Aug 2022
Algehele gradering
Lieflike woonstel, treurige diens.
On the Beach 2 se terugvoer
Hallo Iris,
Baie dankie vir die eerlike terugvoer. Dit is nie maklik om te hoor dat ons nie goeie diens gelewer het nie, maar ons doen ons bes om te verbeter. Ons hoop om julle in die toekoms weer te kan akkommodeer en te kan wys watter groot verbetering daar is.
Die Span by On The Beach
Debbie G - Des 2021
Algehele gradering
It was pure bliss!
Marilyn D - Nov 2021
Algehele gradering
Location. Location. Location.
Jacobus S - Okt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n ongelooflike, fantastiese naweek by On the Beach 2.
Andre En Anita R - Sep 2021
Algehele gradering
Eenvoudig 'n "stunning" plek.
Jeanri W - Okt 2021
Algehele gradering
Stunning!
On the Beach 2 se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike terugvoer. Ons hoop om julle binnekort weer te sien.
Mooi Loop
Die Span by On The Beach 2
Bestuur deur Langebaan Holiday Homes
Michael O - Okt 2021
Algehele gradering
Very pleasant stay in beautiful setting.
Sonje V - Okt 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Jan N - Des 2021
Algehele gradering
Goeie verblyf, swak gaste-belewenis.
Lees meerOn the Beach 2 se terugvoer
Hallo Jan,
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons neem dit ter harte en sal met jou kontak maak om te kyk hoe ons die situasie kan verbeter.
Mooi Loop
Die Span by On The Beach 2
Wynand B - Okt 2020
Algehele gradering
Ongelooflik.
Aimee F - Mrt 2020
Algehele gradering
The most amazing time and stay.
On the Beach 2 se terugvoer
Your lovely feedback is much appreciated. We hope to see you again soon.
Willem P - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging vir 'n wegbreek.
Eric M - Feb 2020
Algehele gradering
Te kort.
Naomi C - Mrt 2020
Algehele gradering
Ontspanning uit die boonste rakke.
Riana V - Sep 2020
Algehele gradering
Was teleurgesteld.
Lees meerValin J - Sep 2019
Algehele gradering
Baie aangenaam en lekker.
Malieka M - Sep 2017
Algehele gradering
View is breathtaking.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die uitsig is ongelooflik.
Ons tydjie was wonderlik, die uitsig is amazing en die plek is netjies. Al slegte ding was dat die klerekas en die kas in die kombuis baie sleg en muwwerig geruik het, ek het besluit om eerder nie ons klere daarin te sit nie. Kon ook nie die WiFi-wagwoord enige plek in die kamer opspoor nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Marelize D - Okt 2016
Algehele gradering
Was ongelooflik om so naby die branders wakker te word.
Laetitia W - Feb 2016
Algehele gradering
Gevoel asof ons met ons wittebrood was!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zeusstraat 20, Paradise Beach, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang