Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach Guest House and Suites

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 45 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Rastus F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent! Excellent guesthouse. Breakfast is great, and the view is also great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Amazing. Amazing stay and very kind.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy F
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2023

The most beautiful place to stay in Jeffreys Bay. I always feel welcomed and safe. I brought friends along and I have to make a special mention of Jonas, who was absolutely amazing over the weekend. A huge thank you. Also, the lady who handled our booking was amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

'n Alles-in-een see-kuier. Ons het heerlik gebly, geëet en die see geniet! Vriendelike diens, smaaklike ontbyt en 'n asemrowende see-uitsig!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Stunning location, lovely property. Beautiful property and perfect location. Delicious breakfast. Wish we could have stayed longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jackie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ontspanend, rustig en absoluut pragtig. Die staff is baie behulpsaam en vriendelik. Alles is netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ontvangs, uitsig, diens, ontbyt, ag alles was van van hoogstaande gehalte! Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Baie lekker gebly. Personeel is baie behulpsaam, kamers is ruim en ontbyt is heerlik. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rhelda
On the Beach Guest House and Suites
Baie, baie dankie vir die wonderlike boodskap. Ons waardeer al on gaste en hoop om jul gou weer te sien. Groete, Anneke.

Eben V
1 nag
5.0
Feb 2022

Topklas. Elektriese punt by bed nie USB-vriendelik nie. Verder is alles eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2022

Uitmuntende vriendelikheid en diens. Pragtige ligging en beslis waarde vir geld. Tshepo was 'n briljante gasheer. Hy het ons in Afrikaans bedien en gesprekke gevoer. Hy is bekend met die seelewe en het ons staaltjies vertel van die omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rhelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 45

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R1 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 32, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20581c2789fe7d7b7192028987eb71124da00ab8ad5019172eeedb27171404c12fb417f8627f38be404338273b58246f799c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 950 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 32 Waterkant Street Jeffrey's Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.03927 24.930252

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang