Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On The Beach No.4

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Cecilia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Beautiful clean comfortable stunning. Stunning view. Very clean and comfortable. Beds and bedding are of great quality. We had a lovely stay and will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna T
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Goeie ligging en waarde vir geld. So, so lekker gebly. Skoon, netjies en naby goeie restaurante. Kan definitief Blue Grass-restaurant aanbeveel. Dankie aan Asteria wat ons wasgoed Sondag gedoen het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matty G
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik, rustig, waarde vir geld. Pragtige plek met die beste see-uitsig. Al voorstel wat ek dalk kan gee, is om 'n sleutel aan te heg vir toegang tot die strand. Die hek was heeltyd gesluit en as mens strand toe wil gaan, moet jy die sekuriteit gaan kry om oop te sluit of jy moet om die gebou loop. Behalwe vir dit is dit die beste plek om te gaan rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talita H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Perfek op die strand. Ons verblyf was aangenaam. Die woonstel is netjies en skoon. Direk op die strand. Pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marthinus J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Very nice. Will stay there again and again. Wonderful stay. Enjoyed the sea and the shops are nearby. Will definitely recommend it and stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riana H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Heerlike, baie veilig en almal baie vriendelik en behulpsaam. Ons het heerlike gekuier, lekker loop afstand van alles. Sal definitief weer bespreek as ons daar kom.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Robert N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Okt 2024

Lekker, maar a.g.v. bogenoemde, kon dit lekkerder gewees het. Ons het lekker gebly, maar die plek het aandag nodig: 1. Die voordeur sluit moeilik toe. 2. Skuifdeur op stoep is lendelam en fluit/lek lug as die wind waai. 3. Eetkamerstoele is lendelam en gevaarlik. 4. Die stoof en oond se verstellings is onsigbaar. 5. Die hoofslaapkamer se lig se skakelaar werk nie reg, 2de badkamer se afsuigwaaier werk nie. 6. Daar is geen verwarmer in die eenheid nie. 7. Daar is geen digte gordyne in die eenheid nie, so jy kan nie laat slaap nie. 8. Alle kaste toon tekens van waterskade. 9. Alarm werk nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Apr 2024

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Vinoria M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.4
Jan 2024

Place can do with some maintenance, no housekeeping provided. Our check-in process was very unpleasant as the unit was supposed to be ready at 14h00. However, when we arrived at 15h30, the place was very dirty and the cleaners were busy. There was no one to receive us, and we had to ask security what was going on. Eventually, when they finished cleaning at 16h15, I discovered that there were still dirty spots, the towels were not hung for bathroom 1, and there were no towels for bathroom 2. Please note that housekeeping is not part of the booking and it's not listed anywhere. It was only when I enquired about their arrival time that I was told they could organize someone for me for the next day. Our stay was for 4 nights. The main bedroom windows' handles are broken, the sliding door handle is broken, and you will be responsible for taking out the trash yourself every day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Mari-Leen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sandpiper-straat, On The Beach-kompleks 4, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24d11d8ade4b366894a08f7a1c491f3b3cbded0f0e15916f55ba99c725dc6c62048544ba1b5d8189b56610e323b1d50ec7db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 9 5 1 5 Sandpiper Street 4 On The Beach Complex 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.636778034919 14.52502530423

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang