Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Beach

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 17 resensies vir On the Beach
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Dylan V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan V

Kan nie wag om weer te gaan nie.

Ons het die ongelooflik baie geniet, alles in die eenheid is klaar beskikbaar wat 'n mens kan nodig kry. Die aircons is uitstekend, die hele plekkie is net fantasties en gemaklik. Ons weer was net nie so lekker gewees nie, maar het glad nie omgegee om in die huis te wees nie, want dit was baie lekker. Amper elke dag wild gehad wat kom kuier soos die apies, dassies, mongoose en 'n duikertjie, en dit was so lekker om na hulle te kon sit en kyk.

De Wet B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
De Wet B

Puik plek, jy sal nie 'n fout maak nie.

Baie goeie akkomodasie wat ek beslis sal aanbeveel. Skoon en netjies. Goed ingerig: 3 aircons, gasstoof, mikrogolf, yskas, air fryer, toaster, 1 queen bed, 2 enkel beddens, braaier, TV met TV boks, internet, UPS vir TV in load shedding. Moet so paar eenhede ver loop om by paadjie uit te kom wat na strand toe gaan. Garage met elektriese deur asook alarm vir huis. Goeie sekuriteit. Alles wat nodig is vir 'n puik vakansie.

Jenine D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenine D

Wegbreekweek.

Die plekkie was ongelooflik lekker en die ligging was ongelooflik, alles wat benodig is, was in 'n 5 km radius. Die strand was by die deur uit. Die plekkie self het absoluut alles wat 'n mens nodig het om 'n huis te maak weg van die huis af. Baie dankie aan Michelle ook wat die beskikbaar was as nodig. Sal definitief weer gebruik maak van On the Beach.

On the Beach se terugvoer

Hi Jenine, thank you for taking the time to give us a review and for your kind words. We are very pleased that you enjoyed your stay. Kind regards. Michelle

On the Beach
Kirsten H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kirsten H

Relaxing beach holiday.

Very well priced, with a lovely location.

Tyrone P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tyrone P

Lovely, comfortable home with all the luxuries you need.

Super close to the beach, town and golf course, great location.

On the Beach se terugvoer

Thank you Tyrone for taking the time to leave a review. We are glad you enjoyed your stay.
Kind regards
Michelle & Dylan

On the Beach
Annelize J - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize J

Baie mooi plekkie met alles wat jy nodig het.

Dis 'n baie lekker oord, waar my seuns maklik kon swembad en strand toe stap. Die eenheid is baie mooi gemeubileerd en die kombuis het alles wat jy nodig het om gemaklik te kook en te leef gedurende jou vakansie.

Dries V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Baie aangenaam. Rustige omgewing.

Soos bo vermeld. Baie dankie aan Michelle vir korrespondensie i.v.m. die ligging van plek.

On the Beach se terugvoer

Thank you for your great review, Dries. It is much appreciated. Kind regards, Michelle

On the Beach
Josephine L - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josephine L

It was fantastic.

My family and I really had a great time. The place was super clean. The private beach added a cherry on top.

On the Beach se terugvoer

Thank you for your review, Josephine. We are very happy that you had a great holiday. Regards, Michelle

On the Beach
Princess S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Princess S

What a place to chill.

Wow. That place, it is very nice, we had a great weekend there with my friends, I won't mind booking again, we really enjoyed it, quiet, peaceful.

Mhairi R - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mhairi R

Very pleasant experience.

Close to the beach and very quiet and secure.

Phumlani S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumlani S

Excellent.

People are very friendly the place was very clean. I will definitely visit again.

Tarryn R - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tarryn R

A relaxing and peaceful stay.

On The Beach was super comfortable and had everything we needed. It was neat, tidy and clean and centrally located to everything we needed. The best part was being so close to the beach with just a short walk. Will definitely stay there again.

On the Beach se terugvoer

Thank you Tarryn for taking the time to send us feedback, it is much appreciated. I am glad you had a good stay.
Kindest regards,
Michelle

On the Beach
Jacques T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques T

Goeie ligging, lekker op die strand.

Goeie plek om vakansie te hou en verblyf is baie belostigbaar.

Liezel J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel J

Hemel op aarde!

On the Beach is die perfekte plek vir 'n seevakansie. Dis netjies, veilig, privaat en bied alles wat jy nodig het met die see op jou agterstoep!

Joan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joan J

A very peaceful place, the sound of the ocean on your doorstep.

A place with everything you need to feel at home, at peace. Superb cleanliness and perfection. Host very friendly and offering assistance at all times.

On the Beach se terugvoer

Thank you Joan for taking the time and giving us such a lovely review.
We are glad that you enjoyed your stay.
Kindest Regards
Michelle

On the Beach
Lindiwe M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindiwe M

Fabulousness.

Very private, lovely and cosy.

On the Beach se terugvoer

Thank you for your lovely message Lindiwe. We do appreciate it.

On the Beach
Frances C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frances C

Safe. Good security. Chilled and relaxing.

If you like quiet, being away from the hustle and bustle and enjoy fishing. Then this is a good place to go.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mtunzi Park 31, Bermuda-weg 26, Scottburgh-Suid, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5809f5d02e30a7dba69fee65b17b6e46cb6d5dc2e697b693d0d9952f79799d96f5c376663da1813aaa20de9369af30552de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 31 Mtunzi Park 26 Bermuda Way 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.300614650245 30.748418194739

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang